Check hom

Springbokskok so voorspelbaar soos ‘n 7de Laan storielyn

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Koppe moet rol! Dit is die coach se skuld. Dit is SARU se skuld. Dit is transformasie se skuld. Fokkit, dit is selfs my bleskopbuurman se skuld want hy het laasweek in sy dronkenskap per ongeluk sy beste pêl se vrou in die swembad gezaber. Die antie maak asof niks gebeur het nie. Sulke volstruis vibes. Volgens Kobus Wiese se Twitter …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSpringbokskok so voorspelbaar soos ‘n 7de Laan storielyn
Check hom

Lionel Mapoe se SA Rugby transformasie tattoo

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Bands, brannas en borste was die afgelope paar maande meer belangrik as rappie hier in Watkijkistan, maar ek moet bieg dat dit befok is om te sien dat Lionel Mapoe finally die nommer 13 boktrui oor sy kop gaan trek. So ruk gelede het die transformasiebom mos behoorlik gebars. Almal was in ‘n flatspin en sogenaamde kenners soos Tank Lanning het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekLionel Mapoe se SA Rugby transformasie tattoo
Check hom

Toetie se tyd om Bokke te brei

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Iewers in die agtergrond hoor ek al klaar hoe die Kaapse krimpies ‘n vet kak vang wanneer SA Rugby op April Fool’s Day (more) aankondig dat Allister Coetzee die Bokke gaan brei. Watch maar, jou local armchair specialist gaan dinge kwyt raak soos: “Hoe kan hulle ‘n man aanstel wat nog nooit ‘n Super Rugby trofee gewen het nie?” of “Die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekToetie se tyd om Bokke te brei
Check hom

Rugby – dieselfde tos op TV

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Super Rugby het laasweek in alle erns begin en ek maak so half uit hoekom die marabse besluit het om (weer) die toernooi te verander. Iemand het iewers agtergekom dat die fans – ja ons tietkoppe wat byvoorbeeld 6am op ‘n Saterdag sal opstaan om te kyk hoe die Lions oorsee jol – besig is om belangstelling te verloor. Hulle skiem toe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekRugby – dieselfde tos op TV