Fok sokker! – rugby deur Kaptein Kortbroek

In Sport deur Kaptein Kortbroek8 Eiertjies

Selfs al het Bafana in hierdie Afcon Cup kak gespeel sou dit nogsteeds moeilik gewees het om dit te moes kyk. Moenie my verkeerd verstaan nie, sokker het sy plek en daar is seker geldige redes waarom elke tweede doos ‘n Chelsea fan is, maar kom ons wees reguit met mekaar – fok sokker. Daar is nog net twee naweke …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekFok sokker! – rugby deur Kaptein Kortbroek
Check hom

Rugby World Cup 2011 fixtures

In Sport deur griffin5 Eiertjies

Julle het julleself almal bekak gister, hartomleidings gekry en vanoggend was daar naels in jou poef gewees (jy kyk mos voor jy flush). Die rugby game was tighter as kerkmense se tiendes. HIERSO  is die RWC2011 calendar om in jou Outlook in te trek. Gooi 'n right-click en "save as" om hom op jou desktop te save. As jy hom …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRugby World Cup 2011 fixtures
Check hom

Fanatiese Springbok ondersteuners is fokken zef.

In Sport deur griffin7 Eiertjies

Jirre ou. Jy is bewus daarvan dat rugby net ‘n sport is? En dat die wereld beker like elke vier jaar plaasvind? En dat dit miskien eenkeer elke 20 jaar in Suid-Afrika plaasvind? Jy het jou kar lekker opgefok. Dit lyk kak. En moenie dink hy sal nie gesteel word oor hoe hy lyk nie. Een of ander bra gaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFanatiese Springbok ondersteuners is fokken zef.

Austalië moet hulle toggos tussen die knieë wegsteek

In Sport deur griffinRek jou bek

Obviously is die vorige inskrywing ‘n dag vroeër gedoen. Ek sit nou net alles live en kyk van hier af verder wat gebeur. SA het die Aussies opgefok in die final one-day match op Wanderers Sondag (12 Maart). Ek gaan nie in die scores en stats ingaan nie. Die wat dit gekyk het weet hoe electrifying die hele affair was, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAustalië moet hulle toggos tussen die knieë wegsteek