Check hom

Skêr skop brasse se gatte en wen vape juice

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Betty Boop het laasweek iewers in ‘n Umhlanga bar gesit en juig toe sy feitlik elke SuperRappie game reg geraai het. Jitte (ja ouens soos soos @Maaskaas gebruik deesdae die PG woord) dit was nou vir jou ‘n poespas, maar geluk Betty en lekker suig aan daai #WatVapeJy sappies. Ek is nie seker of sy net moer lucky was nie, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSkêr skop brasse se gatte en wen vape juice
Check hom

‘n Super wenner en ‘n groot fokken loser, Piet Van Zyl

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Ons eerste #WatVapeJy Vape juice SuperBru-prys is deur baardbek, Geran Herbst van Pretoria gewen. Geluk, ou grote! Jy het so baie picks reg gehad dat ek so bietjie worry oor jou. Jou margins was ook insane! Dit was of luck, of jy moet minder rappie begin kyk en dalk vir jou nog ‘n paar hobbies kry. Geniet hom! Join ons SuperBru …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein Kortbroek‘n Super wenner en ‘n groot fokken loser, Piet Van Zyl
Check hom

Super Rappie begin nou, my ou! Maak jou picks in ons pool!

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

In alle eerlikheid, ek jol hierdie jaar SuperBru vir een rede – free vape juice, my ou! Sodra payday kom gaan ek soos Griff try om op te hou rook deur aan die Vape te suig en in ons befokte SuperBru pool, kry die yellow cap wenner mos elke week ‘n Wat Vape Jy sappie wat glo so awesome is, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSuper Rappie begin nou, my ou! Maak jou picks in ons pool!
Check hom

Wen SuperBru pryse. Elke fokken week, my ou!

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

As ons nou heeltemal eerlik moet wees, is ons about so opgewonde oor die begin van Super Rugby soos jy sou wees as Nickleback vir een of ander kak rede besluit om in Suid-Afrika ‘n show te gooi. Laasjaar was ‘n fokop of note en dit het oorgespoel in een van die skaamste jare in die bestaan van die Springbok, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekWen SuperBru pryse. Elke fokken week, my ou!