Check hom

Het jy regtig ‘n idee van hoe rugbybefok Suid-Afrika eintlik is?

In Sport deur griffinRek jou bek

Fokkit, peeps, ek dink die meerderheid van ons is bewus daarvan dat Suid-Afrika nogal behep is met die eiervormige sokkerbal. Van ons is dalk groter fans as ander, maar oor die algemeen is daar nogal ‘n gesonde geesdrif en energie in ons ondersteuning van die manne in groen en goud. In my soektog na my usual entertainment  en my naweeklysie …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinHet jy regtig ‘n idee van hoe rugbybefok Suid-Afrika eintlik is?
Check hom

Bokke kry woema by Velvet!

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Is dit hartseer of is dit dalk ‘n uitstekende ding dat een van die min highlights van ons geliefde Bokke se World Cup tot dusvêr in die tokkamer gebeur het? Rustig, jou vuil-uil – geen Bok het ‘n rekord getal nat handoeke oor sy gulpvrug laat drappeer nie. Kry jou mind uit die gutter, bra. Hierdie gaan oor die tunes …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekBokke kry woema by Velvet!
Check hom

Sit maar jou bucks op die Bokke vir die Rugby World Cup in Japan, my bra!

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Net gister het een van daardie standaard laerskoollatte – ja daai wat alewig op een of ander fokken toer gaan – my oortuig om ‘n loodjie vir Saterdag se World Cup game teen die All Blacks te koop: “Middag oom, as oom die telling regraai kan oom ‘n bottel Johnny Walker Black Label wen” Ek was like: “my donner, Russel, …

Share dit faktap
  • 36
  • 12
  • 1
  •  
  •  
  •  
    49
    Shares
Kaptein KortbroekSit maar jou bucks op die Bokke vir die Rugby World Cup in Japan, my bra!
Check hom

Stop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!

In Movies en TV, Snotstories, Sport deur griffinRek jou bek

Van vandag af *trompetgeskal* is sport officially op Showmax se spyskaart in Suid-Afrika! Dit geld nie net vir jou regular magazine tipe shows nie, want die ouens by Showmax vat uiteindelik daardie leap of faith met hulle nuwe vermoë om games te live stream en dis ‘n eerste vir Suid-Afrika! Wel, tegnies ‘n tweede, want jy kan reeds sport stream …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!