Category Archives: Spec-takel

Love me a tender

love me a tender

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in julius malema | 12 Comments

Scrap stuk shit skip spoel uit op Sheffield Strand

Ok, jissis, genoeg met die alliterasie…

Hierdie 164m lange tanker, die Phoenix, se anker het effens gekak en hy het op Sheffield Beach begin uitgespoel.  Foto's is deur 'n Watkykertjie, Rob ingestuur.

Die skip was oppad na 'n scrapyard in India toe om afgeskryf te word. Dis dalk beter dat hy dit eerder nie gemaak het tot daar nie, want elke keer as 'n skip uitspoel vir scrap metal word 20 nuwe Land Rovers deur Tata gebou.

Ons is nie seker wat verder met die stuk kak gaan gebeur nie, maar hier is 'n voorstel vir die ouens wat dalk verlede week Carte Blanche gekyk het: stuur die Witbank polisie soontoe. Hulle maak uit van scrap metal steel en verkoop. Hulle sal daai skip chop-chop op chop. Julle kan sommer Bheki Cele se vliegtuig gebruik. Geld is nie 'n probleem nie.

PS: Net 'n tip aan die Frikkie wat die foto gevat het: Jou fokken vinger fok die fokus op, for fuck's sake.

IMG00126-20110726-10042

photo03804

photo03815

photo03826

photo03837

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 9 Comments

‘n Spesiale naweek net vir PKs

Hi Griffin,

Signs is afgeneem verlede week in die dorp De Hool in Noord Holland. Hoop julle kan dit gebruik, ek het in elk geval my gat af gelag.

Laat hy val waar hy wil.

Paul

CIMG2609

CIMG2610

CIMG2636

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Gautrein snuif coke en fok sy neusbrug op.

Brannas het nie brieke nie. Die Gautrein ook nie. Hierie outjie gaan 'n bietjie langer as Brett Kebble se tjor of regter Hakuna Matata se Jag by die panelbeaters staan en dit gaan 'n rapsie duurder wees om reg te maak. Om nie te vergeet van "loss of income" of negative compound interest op poesgroot loans nie . Ons gaan 'n raaiskoot waag hier en die oefening skat op poesduur.

Liewe belastingbetaler, sit asseblief jou hande op die kar se dak, hou jou bek en maak jou hol oop.

Hiieeer kom die trein!

fucked gautrain 2

fucked gautrain

(shot, geheime agent Red Fox)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Kak companies | Tagged | 22 Comments