Yes bra, hier is daai fotos van die gladwrap hoe ons n buddy bietjie vir n poes gevat het.
Hy will mos uitpaas op ons bank, maar moenie stres nie ons het klaar n ander plan beraam vir die volgende prank so "watch this space"
Cheers
Louis
Yes bra, hier is daai fotos van die gladwrap hoe ons n buddy bietjie vir n poes gevat het.
Hy will mos uitpaas op ons bank, maar moenie stres nie ons het klaar n ander plan beraam vir die volgende prank so "watch this space"
Cheers
Louis
Hi,
Ek werk hier in die Tanzania en het n paar foto's van 'n kar geneem wat ek seker is julle kan gebruik. Met n kak nommerplaat en als.
Alwyn
Iets wat mens nie elkde dag sien nie.
Ek check toe hierdie mater inpull by die airshow met sy tow truck. Niks gedink tot ek gesien het wat hy agter op vas gestrap het. Dit was kak snaaks en ek moes n kiekie neem en met julle deel.
Melktert.
Justin Bieber se sales is bietjie af
Die shop wat Justin Bieber se kak verkoop moes dalk eers die rating van een uit tien op IMDB gaan uitcheck het voor hulle besluit het om copies van "Never Say Never" enigsins te stock.
Nou moet hulle Fanta Orange saam met die gemors weggee. As hulle slimmer was sou hulle dit in die rakke tussen die hoofpynpille gaan neermoer het en saam met Cream Soda ge-bundle het, want jou brein moet seriously aangetas wees deur 'n aand van harde binge drinking voordat jy 'n Justin Bieber DVD sal oorweeg,
Tensy jy natuurlik van Witbank af is. Daar kan hulle double charge en die koendrienks uitlos. Mense vreet vir Justin op daar saam met Baby Tjokilts. Dis hulle fokken kos daai, hulle haal vir hom uit.
Ja jong, never say never…
(shot, Stephan)