Bietjie duur vir die features, en sal laaik om te sien hoe jy op daai outjie sit na paar brannas…..
Herman
Bietjie duur vir die features, en sal laaik om te sien hoe jy op daai outjie sit na paar brannas…..
Herman
Hierdie outjie is deur Bulperd ge-spot op die N1 net voor die William Nicol off-ramp. Die koeltekont wonder seker hoekom daar so fokken baie mense van foto's neem terwyl hy actually veronderstel is om die main bra met die kamera te wees…
Kan ek asseblief jou ID sien?
(shot, Eugene)