Category Archives: Spec-takel

Rugby Worldcup look-alikes

rugby lookalikes

(shot, Willem)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Tagged | 7 Comments

Die Namib Desert 300 Race (plus ‘n zef Opel)

Hos ja.

Het laas naweek in die Desert 300 off-road race in Namibia deelgeneem. Hier is so paar pics van die accidents wat hulle toevallig afgeneem het.
Die ou op die quad het sy pis bitter geval (Anton van der Berg). Dan staan die fokker nog op en wen die race ook! En dis ek op die bike – het myself ook half simpel geval.

Dan is daar ook so paar pics van 'n moerse Cool Opel wat ons in Springbok gekry het. Die bra se kar is fokken ZEF.

Kwaai
Cheers
Chimp
IMG_9209

IMG_9211

IMG_9212

IMG_9213

IMG_9216

untitled3

untitled4

untitled5

untitled6

untitled8

IMG_1026

IMG_1027

IMG_1028

IMG_1030

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Wanneer mense met te veel zak windgat raak.

Hierdie was blykbaar geneem tydens of na 'n troue in Eshowe waar 'n klomp gaste die sports center se velde opgefok het met gebreekte bottels en glase. Dit was een van daardie troues waar van die gaste fokken ryk is en nie omgee vir wat hulle opfok nie. Lekker Porches en Merc Coupe's en goeters asook 'n Ferarri en 'n Lambo wat sommer nog die temp pampiere gedra het.

Twee van die gaste het so bietjie gaan dice in Kangella straat en hulle karre deur hulle poeste getrek en daarna blykbaar vir van die mense wat foto's geneem het gebliksem terwyl die polisie glo nie enige iemand se statements geneem het nie.

Dis nogal befok om doosryk te wees, huh?

langa1

langa2

(shot Francois)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 9 Comments

Pasop vir Jaws in Rustenburg

Griffin,

Het die ene gespot in goeie ou Rustenburg by die Wimpy van alle plekke. Daar het ek 'n tafel weg gesit van die speedcop (wat op twee stoele sit vir stabiliteit) af wat verduidelik hoe hy gister iemand gearesteer het nadat hy en daai persoon so bietjie geboks het oor 'n spoedkaartjie.

Persoonlik dink ek as jy 'n vin op daai speed cop se rug vas maak sal hy meer soos 'n Orca lyk as 'n haai. Maar nou ja "stomach out, chest out" is duidelik die man se idee.

Wynand
varkies
 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 7 Comments