Category Archives: Spec-takel

Is jou foon ge-RICA?

rica

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Tagged | 17 Comments

As die Marikana substation kak, kak hy dalk vir ewig…

Kyk hoeveel foute jy op hierdie outjie kan opspoor. Dis 'n signboard met instructions van wat om te doen as daar 'n power failure is by die Marikana substation.

Werknemers van News24, Nuus24, Beeld, New Age, IOL en Sport24 mag nie deelneem aan hierdie oefening nie. Ons wil julle nie verder confuse nie. Julle sal in elk geval dink dat daar fokol met die poster verkeerd is.

marikana

(shot, Johan)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 16 Comments

Die Watkykjy Masipa Benz

Ons het geen idee wie hierdie bra is nie, maar ons het nou al twee Watkykertjies gekry wat die kar op twee verskillende plekke afgeneem het. Miskien kan die eienaar van die waBenzie vir ons 'n foto stuur waar hy in sy Veldfokus hemp en Crocs langs die kar pose. Dan kan ons vir hom at least 'n Watkykjy cap of iets pos om saam met sy nommerplaat te gaan of om at least die bleskop toe te maak as hy cherries traai optel by Saldanha se dokke.

(shot Thys en Deon)

Watkykjy merc1

watkykjy merc 2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 9 Comments

Heito potato!

In die 80's en 90s' het mens so nou en dan afgekom op een of ander oom in Leandra met 'n boerpampoen op 'n kruiwa in die Landbouweekblad of een of ander marabs in Vereening in die Vaalweekblad wat pronk langs 'n solitaire mielie wat 2.5 meter lank uitgegroei het. Uit die huis se gutter.

Daar was egter lanklaas 'n verminkte pielvormige soetpatat te bespeur. Een van ons tjommies het hierdie ingestuur. Blykbaar kak hulle Rottweiler so nou en dan in die groentetuin en hulle vermoed dat dit dalk die rede is vir die moerse patats wat hulle uitgegrawe het.

Maybe is dit 'n Moot ding of iets. Snaaks dat rekord freak-groente nooit op plase groei nie. Dis altyd suburbia wat die groot visse intrek…

"Kom hier meisie, laat oom jou so bietjie Mootpatat voer!"

mootpatat1

mootpatat2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 7 Comments