Category Archives: Spec-takel

Blou Bul Nul + bakkie + brannas

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Kaapstad, ons soek die zefste ninja.

Die Antwoord: FANCY DRESS PARTY @ PURPLE TURTLE, 25 SEPT, CAPE TOWN. Come strictly NINJA!

Kom slaan uit soos sneeu innie somer by Die Antwoord se gig hierdie Vrydag (25 September) by The Purple Turtle in Kaapstad.

Die blaar of goose wat soos die zefste ninja aangetrek na die party toe wen hierie fokken heavy exlusive soft toy genaamd Evil Boy wat die Ninja self met sy hande aanmekaar gefok het.

Mooier as daai worshond wat jou agterdeur oophou. Check net sy parmantige piel:

Lekker punt innie wind. So as jy Vrydag duik by die werk, duik gig toe en kom tsek
Die Antwoord.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord, Zef zef zef, yo-landi visser | Leave a comment

Tannie Ballas

Blykbaar het Mrs Balls ‘n nuwe Media gesig.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Die Bokke wen die Rrrrrrrt-Nations teen die All Blacks

Baie kief, en baie geluk aan die Springbokke. Die laaste 5 minute was tighter as ‘n vroutjie muis se skaamdele. Heavy krappe en stress gewees.

Onhou ook seblief om vir julle “Where is Julia Malema?” posters te maak. Dis nou vir die hardcore Bokke fans van julle wat hulle altyd inwag by OR Tambo. Julius is blykbaar elke dag daar om te kyk of een of ander SA sport span land sodat hy vir hulle geld kan belowe en sommer kan kyk watter ethnic group nie opdaag nie. Lyk my die ou het nie werk om te doen nie.

Hieso is bietjie inspirasie vir julle:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in julius malema, witgat | Leave a comment