Die battle van die intelektuele reuse. Beide, lyrical wordsmiths.
Moenie ‘n Julius op jouself trek nie. Click om die pics mooi groot oop te maak en te kan lees:
Die battle van die intelektuele reuse. Beide, lyrical wordsmiths.
Moenie ‘n Julius op jouself trek nie. Click om die pics mooi groot oop te maak en te kan lees:
Rocket scientist en linguist extraordinaire, Julius Malema het die volgende kwyt geraak onlangs:
“Hermaphrodite, what is that? Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi? There’s no such thing, hermaphrodite, in Pedi. So don’t impose your hermaphrodite concepts on us.”
Ok Julius, hierso is jou probleem (een van fokken baie):
Wat het jy vir Pedi gekry? Wat, ‘n onderskeiding? Huh? Nee man, fok, kyk weer mooi.
‘n Wat? ‘n E? Jy sien, dis wat jou probleem is (weereens, een van fokken baie).
“Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi?”
OK, laat griff jou uithelp:
Zik, my blaar!