Category Archives: Spec-takel

Die groot vyf

Hi Griff,

Was Saterdag by die einde van die Bergrivier Windhoek kanomarathon. Sien toe hierdie moeg en nie dors nie roeiers in die bar.

Die voorkant van die T-shirt lees “die groot 5”. Die res is wat jy sien. Was maar versigtig om te vra of ek ʼn foto van “die Ek” kan neem.

Albertus

groot 5

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 6 Comments

Kulula.com het die zefste vlerke in SA

Kulula speel vir hom lekker wyd nou. Al wat julle nou kort is om daai kak grappies van julle te upgrade, seriously. Of dit te staak. Gooi bietjie zefslang in, outjies. Julle is nou redelik goed onderweg op die crooked path of enlightment. Ons sien dat julle hard besig om massive vlerk te sleep by die zef gemeenskap. In beginsel approve ons, maar julle sal nog hasies uit die hoed moet ruk…

Laat ons gerus weet as julle eerste trein reg is. Die een wat aan die voorkant soos 'n piel lyk en aan die agterkant poesgroot ballas het. Hy gaan natuurlik deur 'n tonnel moet jaag wat deur 'n goose uitgebeeld word wat buk vir ses van die diepstes.

Julle kostgroen kar is fraai, maar julle moes dalk julle agency gevra het om met ons te konsulteer. Daar is fokken baie goed op daai kar missing. Waar is die spinners, die ketting stuurwiel, die dice, die kokkololwol en die fake polisie arials om maar net 'n paar te noem?

Nietemin, glad nie 'n kak effort nie…

kulula zef vlerk 1

kulula zef vlerk2

kulula zef vlerk3

(shot, Michael)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 16 Comments

Vaaldriehoek vibes

Van ballas vir jou boude tot "no limited" scooters. V-town en Vanderbijlpark het alles.

Foto's deur Khan

Crazy Plastics - Pop - Vanderbijlpark

Crazy Plastics - Asblik - Vanderbijlpark

Disney Ass Balls - Friendly Grocer - Vanderbijlpark

Motorbike -No Limits - 3Riviere Vereeniging

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 15 Comments

Ons laaik braai kwaai

Griffin, hierdie is soos ons die spitbraai-ding in Bloemies doen. Jy kry die spesialiste in, no mess, no fuss.

 Enigeen wat ooit op Die Eiland met die Groot Klok gejob het, sal weet Health en Safety bekak hulle toe van bo tot onder en weer tot bo, as jy so move gooi, al bly jy ook in Wimbleburg tussen miljoene Saffers.

 Ek laaik my dorp.

 AMOS*

spitbraai

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 18 Comments