Category Archives: Spec-takel

Die Karoo het fokken gawe mense

Die foto's is by Asbosskerm sowat 40km vanaf Sutherland geneem.

Jy hou stil , kry wat jy wil hê en gooi die geld in die melkkan.
Daar's bier, hout, blitz, 'n braaidrom en rooster, gasstofie en ketel.
 
Peanut

karoo1

karoo2

karoo3

karoo4

karoo6

karoo7

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 6 Comments

Weee is de champions, my frieeend!

blog awards2011

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Tagged | 27 Comments

Ons mag nie tune wie dit is nie, maar hier is ‘n foto. En sy naam.

Reporting uit die boonste rakke. Hulle mag nie die presenter se naam noem nie, so hulle trek hulle broeke af, loop stadig agtertoe, druk hulle ballas teen die mure plaas die ou se naam saam met 'n foto.

As jy 'n sportsjoernalis is en op soek is na 'n nuwe werk is Supersport dalk die plek vir jou. Smaak my iemand gaan binnekort in die pad gesteek word:
 

sports presenter

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 10 Comments

Fok so bietjie met jou brein

Bietjie iets anders. Naai jou brein so bietjie. Check hierdie prentjie hieronder van die cherry met die Rudolph neus. Kyk stip vir haar rooi neus vir so 10 skondes lank sonder om jou ogies te knip. Maak dan jou ogies toe en draai jou kop effens na die wit area langs die goose waar jy volgende gaan fokus.

Maak dan jou oë oop en knip dit so paar keer vinnig en check wat jy speck.

fok met jou brein

(shot, Shaun)

       

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | 24 Comments