Check hom

Hierdie zef Afrikaanse oom sukkel so bietjie met pompe…

In Sound clips deur griffin2 Eiertjies

Fokkit, maar hierdie omie klink nogal na ‘n low class special. Hoor hoe gaan hy tekere oor een of ander pomp wat uitgefok het. Die man aan die ander kant van die lyn is heel behulpsaam en laat die verkakte omie maar verder vloek. Maak jou ogies toe en verbeel jouself hoe hierdie ou lyk: Heel moontlik so kort mannetjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHierdie zef Afrikaanse oom sukkel so bietjie met pompe…

Kokkelol strip sy moer vir Standard Bank

In Sound clips deur griffin26 Eiertjies

Dit klink nie of hierdie marabs ‘n mooi einde met 2012 gehad het nie. Hierdie is blykbaar ‘n oproep wat tussen hom en Standard Bank record is. Dit klink actually of die bra verkeerd was. Hy klink hoogs die poes in. Click play en luister maar self: Standard Bank oproep Standard Hierdie post is 80 keer in totaal gelees en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKokkelol strip sy moer vir Standard Bank

RSG loop effens deur.

In Sound clips deur griffin11 Eiertjies

Lekker poespraatjies op RSG. Hierdie post is 36 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 154,429 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRSG loop effens deur.
Check hom

Mr Delivery het hulle dikgat chef gefire. Hy is fokken kwaad.

In Sound clips deur griffin15 Eiertjies

Daar is gister 'n mystery boks by my afgelewer. Dit kom toe al die tyd van Mr Delivery se chef af. Daai dikgat mannetjie met die wit pakkie aan wat julle altyd op hulle logo sien. Julle gaan hom nie meer vir lank daar sien nie. Sy werk het hom gefire en hy is hoogs die fok in. Hy was …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMr Delivery het hulle dikgat chef gefire. Hy is fokken kwaad.