Category Archives: Snotstories

Die duurste fokken plastic op aarde

OK, hierie gaan bietjie langerig wees, maar ek moet bietjie explain. Ek sal probeer om nie technical te raak nie.

By die werk het ons ‘n optical jukebox. Dis amper soos ‘n jukebox wat jy in ‘n bar sal kry, behalwe dat dit nie met coins werk nie en effens duurder is. met “efffens” bedoel ek natuurlik “fokken baie”. Dit werk met optical disks wat elk ‘n capacity van ongeveer 9 gig het. Fisies is ‘n optical disk omtrent dieselfde grootte as ‘n DVD jewel case. Die jukebox werk met so robot arm en lazers en allerhande kak om disks uit die rakke te haal en in disk drives te prop sodat data gelees en gestoor kan word. Ons outjie kan 164 disks dra. Dis fokken baie data. Aan die binnekant is daar sulke rakkies wat basically soos ‘n CD-rack lyk. Ons het uit spasie begin hardloop en gelukkig afgekom op ‘n opsie om die ding te upgrade sodat hy 238 disks kan dra. Problem solved. Enigste probleem is dat mens dit nie in Spuitieland kan koop nie.

Wel, mens kan. Soortvan. Die accredited Nigerian dealers waarna die UK company my verwys het was nie van moerse hulp nie. Die eerste dealer se foon en e-mail was buite werking. Ek het die tweede dealer in Lagos gebel en vir ‘n dringende kwotasie gevra. Hy sou dit dadelik e-mail. Drie dae, 4 foonoproepe en fokol mail response later het ons maar besluit om die upgrade kit van Frankryk af te bestel en te DHL Spuitieland toe.

Nou met upgrade kit het ek aangeneem dat alles in ‘n moerse box verpak word saam met metal racks, skroewe, interactive CD-ROMS od DVD’s, handleidings en so paar monsterkabels om alles te connect. Alles natuurlik mooi in bubble-wrap met ‘n dankie-kaartjie. Die upgrade kit kos immers 12000 Euro (R109000).

Maar kom ek sit nou alles eers mooi in perspektief voor ek die bom drop: Die masjien wat ons huidiglik gebruik kos $40000 (R284000) en die die model net bokant hom kos $51000. So dit maak sin om te upgrade vir 12000 Euro eerder as om $51000 (R362000) te gaan blaas op ‘n ekstra masjien.

OK, so toe kry ons die box met ons kit. Ons R109000 kit. Dit weeg minder as ‘n kilogram. Wat erger maak is dat die DHL koste R5000 beloop het. Ek vertaan nou half hoekom mense coke in hulle holle opdruk. DHL is te fokken duur.

Maar kom ons eindig die storie af. Kyk na die foto hieronder. Dit is waarvoor ons betaal het. 18 klein stukkies plastic wat lyk soos ‘n CD-rack waarvan die kante gesteel is, 1 skroef (jip, een skroef) en ‘n klein kak stukkie draad wat lyk soos iets wat agter by ‘n PC se CD-ROM drive ingedruk moet word. O ja, en die bubble wrap. Dit wat julle in hierdie foto sien, het fokken R109000 gekos. Se dit stadig vir jouself. Dink daaroor, kyk na die foto en se dit weer hardop. R109000.

Ons het die boks geskud. Niks anders het uitgeval nie. Nie eers ‘n pampiertjie met ‘n prentjie wat jou vertel waar om die simpel draadjie in te plug nie. Fokol. Toe kyk ons rond en wag vir ‘n clown met ‘n videokamera om uit te spring. Ook fokol.

Ek het bietjie somme gedoen. Kom ons veronderstel hulle het vir ons die skroef en die belaglike kabeltjie as ‘n freebie gegee, dan het elke klein stukkie plastic ons R6055 gekos.

Ek het onmiddelik die support dudes in die UK gemail en gevra of dit ‘n joke is. Ek het ook ‘n foto vir hom gestuur. Volgens hom is dit sharp. Dis hoe die upgrade kit lyk. Nogge mail na hom toe: Umh, ons het nie ‘n manual gekry nie. Die masjien is redelik robotic. Hoe sit ons alles inmekaar?

Sy reply: Die plastic click aan die kante in en die draadjie vertel die jukebox dat daar ekstra rakkies is.

Om eerlik te wees – ek het geen probleem om elektroniese goeters in te plug en te trial en error nie, want ek kan dit altyd op iemand/iets anders blameer as dit uitfok. Maar as ek stukkies plastic moet in-click teen R6055 ‘n pop en daar is ‘n moonltikheid dat ek dit kan raak is daar nie ‘n fokken manier nie. So ons het die boks met die content in die kluis toegesluit. Wat ek wel sal doen is om vir die baas te vra om dit sy verantwoordelikheid te maak om die plastic stukkies kak in te sit. Wat ek dan sal doen is om die draadjie voor die jukebox neer te sit en hom te tune: “OK draadjie, vertel vir ons R284000 masjien dat hy nuwe rakkies het. Die ou in Londen het my vertel dat dit jou werk is.”

Kom ons som gou alles op in wiksunde wat almal sal vertaan: Wat ons basically gaan doen is om ‘n 2004 Mercedes Benz SLK 200 Kompressor te vat en ‘n 2003 Toyota RunX 1.4 in sy hol op te druk.

Dis fokken belgalik.

Kyk hieso, en vertel my dis nie fokken belaglik nie:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Snotstories | 1 Comment

Gefile in Snotstories | Leave a comment

Die gezoem van die bye…

Ons party was ‘n moerse sukses en ons recover nog steeds soortvan. Ek sal later bietjie fotos en possibly ‘n video opsit een of ander tyd.

Ander nuus virrie week: Iewers in die archives sal julle maybe onthou dat ek ‘n video van twee tjommies opgesit het wat lekker dronk was en saam met die Sound Of Music DVD gesing en gedans het. Verlede week Donderdag het ek ‘n e-mail uit die UK gekry van ‘n program op Channel 4 wat die video wou gebruik het. Ek het natuurlik nie nee gese nie en dit was verlede Vrydag ge-air op “The Richard en Judie” show. Maybe het van julle dudes in die UK dit dalk gesien. Kief

Ons het Maandag ‘n kar gekry, so niks meer dodgy taxi’s vir ons nie. Enigste probleem is dat nou (soos in SA) hierso rondry sonder ‘n bestuurslisensie. Not to worry. Ek het vandag vir ‘n bra by die werk geld gegee om vir my een te gaan koop (andersins as in SA). Ek behoort dit teen volgende Vrydag te kry. Gelukkig is hierdie plek so corrupt dat jy vir oom spietkop sommer ‘n geldjie in die hand stop indien hy jou sal aftrek. Actually werk dit net beter om die passasiersdeur gesluit te hou. Die dudes ruk gewoonlik die duer oop, klim in ou kar en ruk die handbriek op. Pret.

En nou vir nog simpel nuus van News24 af. Basically gaan die berig oor ‘n tiener chick in Amerika wat in ‘n boom vasgebliksem het en ‘n swerm bye kwaad gemaak het. Dit was so hectic dat die brandweermanne full gear moes aantrek om bysteke vry te spring. Check hierdie simpel fokken paragraaf:

“By the time rescuers arrived, a black cloud of buzzing bees had engulfed the car, forcing firefighters to wear full safety gear – complete with oxygen tanks and face masks – with temperatures in the 30degCs.”

Regtig baie mooi. Gebruik groot woorde soos “engulfed”. Wat my egter pla is die feit dat hulle die temperatuur noem waarin die firefighters moes operate: “with temperatures in the 30degCs.” Kon hulle maar net net die full gear genoem het nie? Dis heeltemal te verstane dat mens uitgekit sal wees in volle gear as ‘n paar duisend bye om ‘n kar se wrak zoem en jy mense moet red. Dis actually fokken obvious. Wat de fok het 30 grade celsius met die storie uit te waai? Hoe warm is dit wanneer sky-scrapers afbrand en brandweermanne deur vlamme en ontploffings moet hardloop? Ek is 100% seker dis effens warmer as die warmste dag in Nigeria.

Wat doen die ouens na die susesvolle reddingspoging? Hulle sit seker op die fire engine se sidesteps en vreet Bar-Ones en tune mekaar: “Jirre dit was nou fokken warm. Amper warmer as die 9/11 fiasko. Ek hoop hulle noem hoe fokken warm dit was, want ons is firefighters.”

Wat gebeur as hulle ‘n kat uit ‘n boom uit red in die winter en dis minus 5 grade? “Die brandweerman was nie in volle uitrusring geklee nie, maar sonder ‘n gasmasker of suurstoftenk kan dit steeds voel soos 25 grade celsius in so ‘n brandweerpak. Die katjie is dus in “normale” temperature gered, alhoewel dit winter was.”

Nee jissis man, kom by.

Gefile in Snotstories | 3 Comments