More seuns en dogters,
Ons gaan hierdie outjie vat soos hy kom. Dink daaraan as 'n M-Net minireeks van so 5 of 6 episodes, gepak met 'n tikkie nostalgie of waardevolle leerstof, afhangende van jou ouderdom en jou vermoë om kennis in te neem.
Ons het baie werk om te behandel, so maak seker jy woon al die lesse by oor die volgende paar weke. Dis amper eindeksamen by Hoerskool Zef en julle moet voorberei vir die monkeypuzzle. Gert, hou op om jou snot aan jou broekspyp af te smeer. Let op!
O ja, en moenie voorstelle instuur vir hierdie klas nie. Julle sillabus is klaar uitgewerk en goedgekeur deur die adjunkhoof.
Albasters
Hierdie is so oud dat ek self beswaarlik kan onthou hoe mens die veskillende games kon speel. Laerskool kids het gewoonlik met albasters in
kouse rondgeloop en voor skool of tydens pouses met hulle pis-en-stof bevlekte kaalvoete allies gejol. Daar is was games soos "Ringer" en "Pyramyds" of daai gat wat jy met jou voet se haak gemaak het waar mense die allies moes inrol. Met pyramids moes jy traai om jou oponent se pyramids om te bliksem van 'n afstand af om sy allies te wen. Dit was gewoonlik iets blaglik soos 10 tree en dan het die laitie wie die pyramid gepak het allerhad obstacles en kak rondom sy pyramid gebou gebou en kak reëls soos "geen oorvattings" of "veilings" of "for keeps" geskree. Daar was altyd nuwe reëls en mens het maar ge-go met die flow. Van die meer obnoxious kinders het soms die pyramids met Bostic aanmekaar gegom sodat mens nie die klein kont se kosbare albasters kon wen nie. Dit het die skelm laities gewoonlik 'n albasterkous poesklap teen die skedel besorg en 'n visit aan die hoof se kantoor wat beide partye bliksem sonder om na enige stories te luister nie.
Sover memory serve was daar allerhande verskillende albasters met verskillende waardes soos ghoens, china's crystals, indians en tigers? Ek kan nie eers onhou wat die meeste waardes gehad het nie, maar die run-of-the-mill outjies wat gelyk het asof hulle tandepaste verewig was so kommin soos kak gewees.
Dit was nogtans 'n befokte manier om tyd te verdryf en goedkoper as Nintendo DS of 'n sak vol tik. Dit was ook 'n laitie se game gewees (in Vereeniging in elk geval). Miskien het vrouens nou al stemreg in daai town?
Banke
Bob-T kaarte en hulle simptel tieners wat daai kak t-sign gooi met hulle handpalms, Perm se kaklelike oranje spaarboekies met daai nimmereindigende driehoek pyltjie wat hulle logo was. Volkskas se "sal die man met die bank in sy sak asseblief na die middel van die boot toe beweeg?". United se "United helps you go-go-go!" TV ads wat, as mens nou mooi terugdink, baie eerder soos fokken happy tampon ads gelyk het met studente meisies wat splits in die lug doen met hulle perms. Trustbank met sy fokken simpel mannetjie met die bril wat soos 'n introverte reeksverkragter lyk.
As jy 'n kind was toe hierdie outjies nog bestaan het, het dit jou fokol gepla. Jou ouers het jou tien teen een gehelp en geleer om met zak te werk en banke was vir jou 'n konsep van 'n plek waar mens geld gaan haal. Vandag vloek jy aan die einde van elke maand omdat die groot 4 orals wil piele indruk, jou stop-orders bounce of jy bekak jouself oor die nuutste phising scam. "Fok, weet jy, ek het nie eers 'n poeslike Standardbank account nie, maar "hulle" mail my heeltyd om my password te reset." Online banking is eintlik fokken gerieflik, maar ons kak nog steeds in ons broeke, want dit was mos baie lekkerder om met die BMX Invader na die bank toe te ry om jou R10 te gaan trek vir die naweek se fliek en chips.
Crackers
Niemand mag ooit met crackers gespeel het nie, want jou ma en pa het jou die fokken dood voor die oë gesweer. Gatvelle sou afgetrek word. Jy
sal redes gegee word om oor te huil ensovoorts ensovoorts. Jy ken die dril. Tog het elke stout bliksem crackers gehad waarmee miershope oopgeskiet is of tussen 'n groep kinders ingegooi is of soms in jou hand ontplof het. Laasgenoemde (as jy uitgevang is) het gewoonlik gelei tot 'n pakslae wat seerder as die eerste besering was. Ook het die kafee eienaars vir een of rede altyd stock gehad en nooit geweier om aan enige iemand te verkoop nie. Fok, jy kon jou boetjie met 'n bottel en 'n doek instuur en die griek sou nogsteeds nie 'n geldjie weier nie! Imagine die kinders van die 80s het minder zak op crackers spandeer? Ons ekonomie sou fucked gewees het. Crackers skiet was ook natuurlik die gate-way drug vir 20 sent kafee games en skelm rook, julle stoutgat kakkerts!
Double Dragon
So gepraat van daai gateway kafee games. Double Dragon was een hulle. 'n Skop-steek-en-poes game wat jou aanvanklik 20 sent armer gemaak het in enige kafee. Daarna sou siblings se beursies ge-raid word of pettycash sou dunner word om jou na-uurse aktiwiteite te sustain.
Terug by die game – jy kon jou enemy se mes, sweep of baseball bat opgetel het nadat jy die kak uit hom uit gemoer het. So het jy verder deur die game getos tot jy op die einde die big boss moes fight. Big boss het toe ook 'n algemene term geraak vir enige groot stage van 'n game waar jy een of ander lummel moes fight. In Double Dragon se geval was die uiteinde van die game om jou cherry, Marian te save. As jy dit in two-player mode moes klaarmaak, sou jy dalk vir die eerste keer met 'n skok agterkom dat jy jou buddy wat jou so mooi deur die hele game gehelp het nou moes opfok om die chick te score.
En so ensues real life. Jy kan dus nou Double Dragon blame vir al die gerond-naaiery en verneukery en chick-gestelery wat in regte lewe vanaf hoërskool sou plaasvind.
"Double Dragon, jou fokken doos! Ek is 'n alkoholis!"
"Fok jou, Double Dragon, ek is werkloos en ek het crabs!"
So ook vir alles wat goed uitgedraai het, het mense die Nesquik Bunny blameer, maar jy kan nog altyd op jou CV sit dat jy Double Dragon met een 20 sent kan klaarmaak. Dis heavy fokken impressive. Mense kyk op na jou.
Webster
Emmanuel Lewis, die arm man se Gary Coleman het die hoofrol van Webster vertolk in die 80s sitkom met dieselfde naam. In die show is hy
aangeneem deur twee vaak witmense, George Papadopoulos en sy vrou Katherine. Die storielyne was lamer as 'n Justin Bieber concert, maar jy het nogsteeds Webster gekyk, want die laitie het altyd allerhande kief wegkruipplekke, vals deure en befokte lifts gehad wat in sy huis se mure versteek was. Plus daar was fokol anders regtig op TV gewees. Wat kon mens nou eintlik maak met 3 channels? Vandag is jy 'n grootmens en Webster het nog steeds fokol gegroei. Die klein kak. O ja, en George Papadopoulos en sy Katherine is in regte lewe ook getroud. Too much of lame. Kom ons beweeg aan…
Walkman
Wanneer laas het jy 'n tape met 'n potlood rewind? Die Walkman het kinders se lewens in die 80s verander soos wat die iPod en iPhone dit deesdae doen. Jy kon na jou Pop Shops en Now That's What I call Music volume whatever luister on the go. Al het jy jou mobile casette player 'n Walkman genoem, is die kanse baie goed dat dit nie 'n Sony was nie, want Sony was kakduur. Jy het dalk eerder iets soos 'n Aiwa of 'n Aim gehad, want dis makliker en goedkoper om jou oorge-tape-te 5FM Top 40 tapes na 'n halwe dag in die son uit die player te trek en dan reg te maak met jou sussie se cutex. Fokken cheapskate. By the way, loop daai Aim microwave van jou nog?
Jy kan mense wat versot was op hulle Walkmans vandag nog spot. Kyk net uit vir mense wat Nokia communicators dra in 'n leather pouch op sy belt. Reg langs sy Swiss Army Knife (Leatherman is te fokken duur vir bra Jan)
SAL
OK, hierdie is nou nie totally fair nie, want hierdie tune van SAL kom uit die 60's uit. 1964 om presies te wees, so jy sal dit fokken glad nie onthou nie:
OP SILWER VLEUELS
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Die kans dat jy actually enige iets van SAL sal onthou is fokken skraal, want jy het nie 'n salaris op skool verdien en oorsee rondgefok nie. Airtravel was duurder as goud gewees. Jy sal wel die ou kleure van die airies herken of effens die TV ads onthou. Mense wat in die sunset wegvlieg na plekke waarheen jy nooit sal gaan nie. Blerrie dose! Maybe het jy 'n ryk oom of 'n
ouma gehad wat dalk oorsee getravel het in die 80s. In daardie dae kon jy blykbaar met groot fuck-off jagmesse jou regte vleis op 'n regte bord sny met aandete tydens 'n oorsese vlug.
Dit was die dae toe passasiers wat fokol gewoond is hande geklap het elke keer as die vliegtuig weer neergestryk het op eie bodem van een of ander cheap Spaanse Huisgenoot vakansie special af. Daai mense is nog steeds in die ronde. Hulle is nou vetter en lag nog steeds vir Kulula se grappies.
Jy kon jouself ook blou suip en jy kon rook op die vliegtuig. Jirre. Rook op 'n vliegtuig. Ek dink actually dat mens nog op vlugte kon gerook het tot hier in die vroëe negentigs. Glad nie gevaarlik nie. Jy is fokken omsingel deur petrol op 30000 voet met lugdruk wat hoer as Zim se inflasie is. "Right, die seatbelt sign is af, kom ons fokken rook!"
Fok, mens kon orals rook. Dis dalk hoekom jy so effens stadig is vandag:
Jou ma: "Kyk pappa, dis 'n seun!"
Jou pa (terwyl hy aan 'n Lexington suig in die maternity ward met 'n traan oor sy wang biggel): "Hierdie laitie gaan eendag vir Noord-Transvaal uitdraf."




















Facebook lesse: #1. Hoe Om Jou Naam “Aapkak” Te Maak In ‘n Public Group
Dis vir my kak weird dat in 'n society soos die een waarin ons leef met Dr. Phil, "Maths for Dummies", Cooking for Dummies" en "Muti Murdering your Niece for Dummies" en Taxi Fair", daar nog nie 'n selfhelp boek vir Facebook Dummies is nie. So toe het ek besluit ek sal dit doen, ek noem die boek sommer "Ek, my Tekkies en Christo – "hand ommie blaas op die Boek" -Amen. Ek sal hom puntsgewys doen so dat julle stadige outjies daar agter in die klas ook kan byhou, ek doen dit immers vir jou, jy wie se oge so naby aan mekaar positioned is. Jy kan maar besluit wie jy wil wees in die volgende scenario. (Ek moes die vanne en gesigte van die persone hieronder beskerm, want ek wil nie gelem of gedagvaar word nie, so nou lyk almal se kiekies soos sex offenders sin) Hi daar Jan, groete vir jou ma! Hoop sy het beter tou gekry!
#.1 (Enter Leroy) Neem 'n foto van die gabba onder in die straat se bike, maak dit jou profile pic, tune vir al die tjerries dis joune. Join 'n groep met die naam "Vertel jou beste Afrikaanse Grappe (Skoon of Vuil). Drink presies 2 x 750ml VO Wellington Brandewyne uit. Maak seker jy slinger BEHOORLIK. Maak ook seker jy het 'n pisbevlekte onderbroek aan, dit sal die volgende stap makliker maak. Dink terug aan toe jy 9 was. Fokus… wat was jou beste grappie? Het jy hom? Goed, skryf hom nou op die groep se muur. Moet glad nie proeflees en agterkom dit maak fokol sense voor jy dit post nie.
#.2 (Enter Jan) Sien Leroy se kak spelling, maak die fout om vir Leroy aan te vat en spel self die moerse complicated woord "fucknut" verkeerd. Leker fokken tjoepid!!
#.3 (Enter Eugene) Check dat Jan homself uit sit vir 'n toffie, strike soos 'n aapspanner in die short ribs met 'n "jou ma is daai dom bitch" nommertjie. Dis 'n cliche, maar hy werk fokken stylvol op hierdie okasie. Die cheap skote is altyd die beste.
#.4 (Re-enter Leroy) Leroy skrik 2 dae later wakker vanuit sy dronk koma. Hy sien almal dink sy grappie is kak, probeer hard om te back-pedal en blameer dit op sy Blackberry. Hy misluk egter daarin om enige iemand te oortuig dat dit sy Blackberry is wat verantwoordelik is vir sy flou grap asook die auto-correction van sy kak Afrikaanse spelling en Downe's Syndrome grammar.
#.5 (Re-enter Jan) Sien iemand het 'n cheap shot gevat op sy ma, maar Jan is nie 'n man vir konflik nie, hy besluit hy gaan nie opstaan vir sy ma nie en hou homself net dom, probeer bietjie ekstra humor in die comment insit. Hy misluk. Sies Jan, ek hoop jy beoefen veilig seks met daai grillerige Nanny McPhee vagina van jou. Jy moet ook versigtig seks, dis nie veilig om rof te seks as mens nie 'n rugstring het nie.
#.6 (Enter Theunis) Sien dat Jan besig om sy seer ribbes vas te hou en vat die geleentheid om hom solid op die parra te skop.(Thump!)
#.7(Re-enter Jan) Gaan sluit sy kluis oop, haal sy baby brown uit. Kan dit nie doen nie. Huil onophoudelik vir 'n uur of 2 maar vind dan ontvlugting 'n bottel First Watch en 'n paar lesbian scenes op youjizz.com. Hy skryf daarna vir sy ma 'n nota wat hy langs sy bedkassie sit, waarin hy vertel hoe hy altyd eintlik 'n vrou wou gewees het. Hy gaan gooi sy vibrator in die vullisdrom – gaan hom nie meer nodig he nie, sluk die laaste bietjie whisky, klim in 'n bad vol warm water, sny sy tottie af en ontvlug vir die laaste maal…