Category Archives: Snotstories

Impala Bike Rally. Diep in die zef hart van Harties.

Impala bike rally is baie soos Oppikoppi, net 150% meer zef, meer bikes, leliker chicks en hmmmm… min of meer dieselfde hoeveelheid drank. Daar is ook honderde fokken bike gangs en elke een probeer cooler as die volgende een wees. Min weet hulle dat ons in die meantime ook ‘n bike gang gestig het, en omdat ons by WKJ bietjie faktap is, hoef jy nie eers ‘n bike te hê om in die gang te wees nie. Jip, jy kan ‘n kar ook besit. Of jy hoef nie. As jy ‘n lift saam met jou buddie in sy bakkie kry werk toe mag jy ook in die gang wees. Befok huh? Hoe is dit vir inclusion?

Ek weet van twee gabbas wat spesiaal bikes gaan koop het om in die gang te wees. Respect (Baas Corné). Maar bietjie meer oor die bike gang en hoe om te join later, kompleet met website en alles.

By Impala het ek so paar kiekies en videos geneem. Die videos het julle reeds gesien. Top klas vermaak uit die zefste rakke. Vir die ouens wat daar was en nie mooi kan onthou nie (soos ek) is hieso so klein selection foto’s. Daar is meer as ‘n 100 geneem, maar hieso is so stuk of 10 van my favourites (my verskoning vir ek neem verskriklik kak af)

So paar bike fotos:

Kyk hierdie trike. Hoe fokken breed is dit? Dis Jannie breed. Dis hoe breed dit is.

‘n Predator bike. Een van my favourites. Hy maak actually ‘n beter geluid as Predator. Veral as jy hom slaan. (Ek het al vir Predator geslaan).

Die faktapste zef bike kompleet met ‘n trailer (why oh why?) was ‘n trike wat ‘n doodskis gesleep het met – wait for it – ‘n kleiner doodskis bo-op die reeds zef doodskis. Op die groter een tune dit “Mother-in-law in transit” en op die kleiner een staan daar “House of the rising cock”. In sulke geel horror font wat mens met daai kak Printmaster program in die 80’s gekry het. Geel? Fokken eeeeu man!

Soos ek gemention het was daar zef tannies, ooms, kinders, you name it. En dan die gangs met hulle afmou skiewies en poesbaie badges. So gepraat van badges en poes – as jy zak wil maak by ‘n rally, slap net die woord ‘poes’ of ‘bitch’ op ‘n badge en jy’t ‘n klein wennertjie:

‘n Voorbeeld van ‘n verskriklike tos keuse virre bike gang se naam. X-Men. Waddefok ou? Dis soos Power Puffs Girls, maar vir mans met baarde. Dis presies dieselfde. En die meisie in die foto maak dit nie beter nie. Baie van julle sou dink dit doen. Uh-uh. Nee. Nee!

Die zefgatte. Ai… die zefgatte. Hierie china het duidelik probeer snaaks wees. En ongelukkig is daar mense wat dink hy is snaaks. Soos mense wat vir Laugh Out Loud lag en daai poes wat so safari pak aantrek en about so snaaks is soos ‘n pakkie Safari rosyntjies. Jirre ek haat rosyntjies. Hierie ou is rosyntjies:

Ek het tattoos gemention. Een bra met wie ek gepraat het, het die Onse Vader op sy maag ge-tattoo, ‘n prentjie van Jesus en sy cronies by die etenstafel (op sy elmboog), ‘n zap op sy agterkop, en oë op sy ooglede. Wag, sê hom weer: Oë op sy ooglede. Dis reg, as hy sy oë toemaak, lyk hulle oop, maar op ‘n baie faktap Jurie Els manier. Seker baie handy as hy ‘n kerkmens is, en meer spesifiek ‘n Gereformeerde Kerk kerkmens is. Daai ouens kan nogal waffle as hulle die dag luskry.

Sulke mense moet tog seker iewers graft. Ek het hom wel gevra wat tipe job kan mens hou met so baie kak op mens se lyf. Hy verkoop jewelery, en hy reken dis partykeer maar moeilik. No fucking shit dude. As jy lyk soos die duiwel se cousin, kan ek jou guarantee dat dit partykeer donners broekskeur sal gaan.

Wat my wel ge-strike het, was dat daar heeltyd chicks om hom was. OK, ek het gelieg, daar was maybe so 10 mooi chicks en almal het rondom hierie ou ge-prance soos klein hondjies wat nie hulle pis kan inhou. Daarom sal ek maybe oorweeg om die tattoo hieronder te kry. Dis uit die pad uit, lyk fokken seer, maar lyk of die seer dalk die moeite werd kan wees. Moet net net nie oopmond vreet as jy krismis vir die familie gaan kuier nie (tensy die hele familie die tipe is wat saam met jou kan dronk raak by Impala Bike Rally):

Dit sal verkeerd wees op soveel vlakke om ‘n paragraaf te wy aan hierdie ou wat lyk of hy Moses se estranged cousin is wat agtergelaat is op die berg nadat hy deur bokke gekou is omdat hy spuities gehad het, so ek gaan liewer niks sê nie:

Laat middag (om ons gedagtes te probeer flush van die biker wat die leeuloop gedoen het) het ek en my vriend, Mot besluit om te gaan check hoe die kinders halfpipe ry. Rail slides is nie vir ooms nie. Ek het hard neergepoes, maar ek blameer dit op die feit dat ek nie my eie skateboard saamgevat het. Regtig, ek het een, hoor. Met Independant trucks en New Earth wiele. En ZZ bearings. Self aanmekaar gesit. Ek sweer. Fok, ek is zef.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Snotstories | Leave a comment

Gefile in Snotstories | 1 Comment

Nou kan jy ponde koop vir net oor die R7.

News24 het weer die kat aan die poepstring beet:

London ‘living wage’ = £7.20
02/04/2007 17:45 – (SA)

London – London mayor Ken Livingstone called on Monday on employers in the capital to pay workers a “living wage” of at least £7.20 (about R52.34) an hour.

The new rate, worked out by the living wage unit, is higher than Britain’s national minimum wage of £5.35 (about R38.89) an hour, largely because of the cost of housing in London, one of the most expensive cities in the world.

Livingstone said: “The London living wage is vital to ensure the capital retains a skilled, committed workforce and this applies to those who provide all the essential services – without which London would grind to a halt – as much as it does to highly paid brokers, bankers or lawyers.”

The mayor said it was unacceptable that about one in seven of London’s full-time workers and almost half part-time workers were paid less.

Even though London heads the wages league, house prices in the capital are increasing at a faster rate than in the rest of the country and the average price for a property now stands at more than £300 000 (about R2.1m).

Steve Hart, regional secretary of the Transport and General Workers Union, described the creating of the London living wage as a “bold move” by the mayor.

Hart said: “It’s now about getting it in practice throughout the public and private sectors.”

===========================

Van wanneer af is die pond net oor die R7 werd, News24? Dis 2007 outjies. Word fokken wakker. Bietjie minder tik rook en julle facts check voor julle sommer bullshit publish.

O ja, in ander nuus: Ek het vir my ‘n ninja suit van Amerika af bestel. Hoekom? Bietjie meer oor dit later. There is method behind the madness…

Gefile in Snotstories | 2 Comments