Check hom

Stone Cold Jane Austen – rock ‘n roll souties rip hulleself onbewus af

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Rob Van Vuuren en Jon Savage (wat ook die writer en director is) is die twee band members in die rock band, Stone Cold Jane Austen. Rob speel die rol van Karel en Jon speel die rol van Johnny Van Heroin. “Fokken lame!” skiem jy, “dis ‘n rip-off van Francois Van Coke en dis onoorspronklik!”. OK, maar nou moet jy …

griffinStone Cold Jane Austen – rock ‘n roll souties rip hulleself onbewus af
Check hom

Future Man is totes inappropes!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Ek het die afgelope Maandagaand voor die TV gaan sit maar was nie regtig in die mood om iets spesifiek te kyk nie. Ek het so met die remote gesit en staar vir die idiotbox vir ‘n rukkie en toe die entertainment components een vir een aangeskakel uit blote gewoonte en tussen al my apps begin scroll om te kyk …

griffinFuture Man is totes inappropes!
Check hom

Dooie blomme, vuil wasgoed en ‘n bietjie Vaseline…

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Melt Sieberhagen ‘n Goeie movie is een wat jy kan kyk en jouself in kan verloor sonder om te wonder “Hoe’t hulle dit reggekry?” of “Hoekom sou dit nou gebeur?”. Ek weet nie wat die Afrikaanse weergawe van “suspension of disbelief” is nie. Dalk die “skorsing van sinisme”, of so iets. Wat dit ook al mag wees, dit help …

Watkykertjie bydraeDooie blomme, vuil wasgoed en ‘n bietjie Vaseline…
Check hom

Condor is ‘n klassieke 70s CIA thriller wat ‘n 2018 upgrade gekry het!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Iets waarvan ek nie bewus was nie, is dat Oscar-wenner akteur, Jeremy Irons, ‘n seun het wat self ook ‘n briljante akteur is in ‘n splinternuwe aksieblaaide reeks, Condor. Max Irons vertolk die rol van Joe Turner, ‘n CIA analis wie se idealisme tot die uiterste beproef word wanneer hy op ‘n diaboliese plan afkom wat potensieel die lewens van …

griffinCondor is ‘n klassieke 70s CIA thriller wat ‘n 2018 upgrade gekry het!