Check hom

Raggas: ‘n geskiedkundige obsessie met mans in stywe kortbroeke

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

rugby in suid-afrika het ‘n lang en stormagtige pad geloop om te kom tot by daai groot dag in 1995. die dag toe die wêreldbekertrofee in francois en nelson se hande gepryk het was voorwaar ‘n belangrike dag in sa rugby geskiedenis. in die volgende paar paragrawe kyk ons na die geboorte van die springbok… in kort: ‘n historiese obsessie …

Super Deluxe 3000Raggas: ‘n geskiedkundige obsessie met mans in stywe kortbroeke
Check hom

Hou daai lyn

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

die jong man met die gestreepte rugbytrui (moontlik wp) draf triomfanklik deur new york se strate. voor hom ‘n trollie met castles. in die grys lug klink die alombeminde woorde: “he turned to me as if to say: hurry boy, it’s waiting there for you / it’s gonna take a lot to drag me away from you / there’s nothing …

Chopper CharlieHou daai lyn
Check hom

Kakkop – die drink game wat seermaak

In Snotstories deur griffinRek jou bek

geskiedenis kakkop het sy ontstaan te danke aan die eerste afrikaanssprekende dronkgat mayas wat saam met wolraad woltemade oorgekom het na die ooskus van suid-afrika. die eerste afrikaanse woord wat hulle geleer het, was “poes”. verder weet ons fokol. hoe om te speel elkeen kry 7 kaarte waarvan 5 in jou hand is en twee op die tafel/vloer voor jou …

griffinKakkop – die drink game wat seermaak
Check hom

Pyn is aan die orde van die dag

In Snotstories deur griffinRek jou bek

die hele zonk storie werk as volg. terwyl jy as jagter rondloop (sorg dat jy nooit die prooi is nie en moenie met jou poepol in die lug staan nie) moet jy altyd wakker wees. jy moet observeer wat om jou aangaan. as jy iemand sien buk om byvoorbeeld water te drink of ‘n albaster te gooi, en hy (dit …

griffinPyn is aan die orde van die dag