Check hom

Geagte werkgewer – ‘n Bedankingsbrief wat fokken erg houding gooi

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur Alibaba) Insake: Bedanking Hiermee wil ek net te kenne dat ek moerse, maar fokken moerse oorstelp is dat ek my verinneweerde gat van dié poesplaas af kan verwyder. Op elke moontlik geleentheid betuig ek met trompetgeskal en klinkende simbaal my dank aan die Allerhoogste dat ek uiteindelik ‘n nuwe werk gekry het waar dit nie ‘n absolute voorvereiste is …

griffinGeagte werkgewer – ‘n Bedankingsbrief wat fokken erg houding gooi
Check hom

Die Wit Buffel val – ‘n kort en kragtige geval van ‘n KO met ‘n PK. (teen ‘n KS.)

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Ek sou daarvan hou om te kon sê dat die Wit Buffel na ‘n helddadige geveg vir die swaargewig wêreldtitel met grasie gesneuwel het. Dit klink mooi en almal hou tog van mooi goed. Die waarheid is natuurlik bietjie anders. Die waarheid is dat Lennox Lewis vir Francois Botha in die tweede ronde so hard gedonner het dat hy gat-oor-kop …

Chopper CharlieDie Wit Buffel val – ‘n kort en kragtige geval van ‘n KO met ‘n PK. (teen ‘n KS.)
Check hom

Radio Pretoria – Tweegesig old-school kerk fanatics met ‘n ‘vasbyt, min dae’ radiostasie

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Koop ‘n Ford met fucked-up shocks, ry 160 km/h en stel jou draadloos sowat ‘n halwe MHz uit van die verlangde 104.2MHz bandwidth. Draai jou venster op ‘n skrefie oop en steek ‘n pyp op. Jy behoort Radio Pretoria op te vang, mits jy in Pretoria is. Seker dié dat hulle dit ‘Radio Met Grense’ doop – hulle senders is …

griffinRadio Pretoria – Tweegesig old-school kerk fanatics met ‘n ‘vasbyt, min dae’ radiostasie
Check hom

Van die hond op die jas

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

dit is al lankal by my ‘n vermoede dat honde ‘n skrikwekkende groot rol in afrikaners se lewens speel. honde is interessante diere, een van dié spesies wat ons kon makmaak en indoktrineer. maar is die spreekwoordelike ‘mens se beste vriend’ besig om veel meer as troeteldier te word? dis byvoorbeeld nie ongehoord vir mense om na honde as hulle …

Chopper CharlieVan die hond op die jas