Check hom

Radio Pretoria – Tweegesig old-school kerk fanatics met ‘n ‘vasbyt, min dae’ radiostasie

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Koop ‘n Ford met fucked-up shocks, ry 160 km/h en stel jou draadloos sowat ‘n halwe MHz uit van die verlangde 104.2MHz bandwidth. Draai jou venster op ‘n skrefie oop en steek ‘n pyp op. Jy behoort Radio Pretoria op te vang, mits jy in Pretoria is. Seker dié dat hulle dit ‘Radio Met Grense’ doop – hulle senders is …

griffinRadio Pretoria – Tweegesig old-school kerk fanatics met ‘n ‘vasbyt, min dae’ radiostasie
Check hom

Van die hond op die jas

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

dit is al lankal by my ‘n vermoede dat honde ‘n skrikwekkende groot rol in afrikaners se lewens speel. honde is interessante diere, een van dié spesies wat ons kon makmaak en indoktrineer. maar is die spreekwoordelike ‘mens se beste vriend’ besig om veel meer as troeteldier te word? dis byvoorbeeld nie ongehoord vir mense om na honde as hulle …

Chopper CharlieVan die hond op die jas
Check hom

Raggas: ‘n geskiedkundige obsessie met mans in stywe kortbroeke

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

rugby in suid-afrika het ‘n lang en stormagtige pad geloop om te kom tot by daai groot dag in 1995. die dag toe die wêreldbekertrofee in francois en nelson se hande gepryk het was voorwaar ‘n belangrike dag in sa rugby geskiedenis. in die volgende paar paragrawe kyk ons na die geboorte van die springbok… in kort: ‘n historiese obsessie …

Super Deluxe 3000Raggas: ‘n geskiedkundige obsessie met mans in stywe kortbroeke
Check hom

Hou daai lyn

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

die jong man met die gestreepte rugbytrui (moontlik wp) draf triomfanklik deur new york se strate. voor hom ‘n trollie met castles. in die grys lug klink die alombeminde woorde: “he turned to me as if to say: hurry boy, it’s waiting there for you / it’s gonna take a lot to drag me away from you / there’s nothing …

Chopper CharlieHou daai lyn