Check hom

Gladiators, is you ready being?

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Vrydagaand, 19:30 en Gezina se strate word stil. GTi cowboys hou vir ‘n oomblik op dice en Voortrekkersweg floozies verlaat die strate vir die gemak van TV-kamers. Deur talle huise se kantgordyne skyn ‘n aksiesensasie wat gemiddelde Suid-Afrika op die rand van histerie het: die MTN Gladiators. Nadat die Gladiators-konsep reeds ‘n tyd lank suksesvol is in lande soos Australië …

Deel met jou tjommies!

    Chopper CharlieGladiators, is you ready being?
    Check hom

    Hansie – Hansie Cronje, product placement en suid-afrika in die algemeen

    In Snotstories deur griffinRek jou bek

    (deur Toast Coetzer) Daar’s sekere dinge wat my pla omtrent die hele Hansie-gate affêre. Ek sê Hansie-gate omdat ek vermoed Hansie-hek stupid gaan klink. Eerstens, die ou is skuldig aan ‘n paar goed, hy’t dit tog erken en als. Maar ek glo nie dit maak hom noodwendig bad nie, ek dink nog steeds hy’s fokken cool en ek sal nie …

    Deel met jou tjommies!

      griffinHansie – Hansie Cronje, product placement en suid-afrika in die algemeen
      Check hom

      Boobie Eakes (sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 1)

      In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

      sepies en seks Sepies gaan oor seks. Alhoewel dit nooit eksplisiet uitgebeeld word nie (daar’s byvoorbeeld nie daardie steurende close-ups van genitalieë nie), gaan dit pretty much oor wie mekaar stoot agter wie se eggenoot se rug. Verder is van die tannies mooierig, en die ouens veronderstel om hunky (jonk) of distinguished (oud) te lyk. Oor die algemeen is sepies …

      Deel met jou tjommies!

        Chopper CharlieBoobie Eakes (sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 1)
        Check hom

        Etiket saam met griFfin – (ek sal vir jou fokken maniere leer)

        In Snotstories deur griffinRek jou bek

        Almal weet dat mans diep in hul harte varke is. Op vleisiebraai en ander gesellige geleenthede kom die vuilste grappe uit en almal lag ewe hard om die vuur. Agter girls se rugte is ons wilde diere, maar voor hulle sit ons die beste nommer nege met toejam en bunions neer. Hoekom verder voorgee? Hier is ‘n paar wenke wenke …

        Deel met jou tjommies!

          griffinEtiket saam met griFfin – (ek sal vir jou fokken maniere leer)