Category Archives: Skrapnel

“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1

Die eerste edition van Coke Kartel se comic book, "Wie's Bang?" is nou beskikbaar. Jy kan hom hierso for free download.

Daar gaan 'n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes drawings wil gaan uitcheck vir hulle volgende comics kan jy op Wondermutt se Facebook page 'n draai gaan gooi of slat uit by Van Coke Kartel se website.

VCK_wies_bang_episode_1

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in komix, zefshop | Tagged | 6 Comments

ROFNLnjamau – Dinge Wat Raas

Welkom by Watkykjy se nuwe comic strip, ROFLnjamau. "Nou hoekom nou juis ROFLnjamau?" hoor ons vir klein Hendrikkie agter in die klas vra terwyl hy sy ballas met die een hand krap en in die neus grawe met die ander een. Figure dit self uit, my blaar.

'n Talentvolle dame genaamd Danae Botha gaan vir ons hierdie outjies uitpomp op Watkykjy soos sy tyd kry, hopelik twee keer per maand. Behalwe dat sy vlytig met die verfkwas is, kan sy ook blykbaar 'n piel soos 'n mean draairoomys vreet.

Vir die wat daarin sou belangstel om hierdie outjies as posters aan te skaf vir jou bar, pastorie se studeerkamer of die agterkant van jou kakhuiks se deur: Ons gaan van elke comic strip 'n limited hoeveelhied lekker groot volkleur posters print. So laat weet as jy een soek. Ons sal dit seker teen die einde van die maand laat print. Daar gaan probably net 20 laat print word elke keer, want die goose teken hierdie goed nie net vir kopkoue alleen nie. Mense werk deesdae vir zak ook…

Om meer van Danae se werk uit te check, kan julle indrop by haar website. Daar is iets nuut elke week. Julle kan haar ook op Twitter volg.

ROFLnjamau - Dinge Wat Raas

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in komix | 14 Comments

Cyanide en Afrikaans #4

cyanide en afrikaans laundry

cyanide en afrikaans duct tape

cyanide en afrikaans hartklop

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in komix | 8 Comments

Cyanide en Afrikaans #3

Shot, Roelof

cyanide en afrikaans - muur

cyanide en afrikaans - tiete

cyanide en afrikaans - movie

cyanide en afrikaans - waldo

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in komix | 7 Comments