Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ou de Doos on Die Antwoord – I fink You Freeky video
- Jabberwocke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Theo on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- poesjags on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Ou de Doos on Cannot be unseen. Goeie fok!
- Dirk Diggler Diktros on Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!
-
-
Category Archives: Skrapnel
Interzef – Gadaffi kak af
Ook gefile in komix 8 Comments
Van Coke Kartel comic – Wie’s Bang? #3
Van Coke Kartel se derde comic in die Wie's Bang reeks waaraan griff en Blink Stefanus gehelp werk het is nou beskikbaar. Jy kan dit verniet download hierso
Die illustrator vir hierdie uitgawe is die moerse talented Lohan Grobler en vir die van julle wat like van creative prosesse nodge is daar 'n video onder hierdie illustration wat bietjie opge-speed is om die illustrasieproses van een van die comic se panels te wys. Dis poesbaie werk. Ons kan nie glo ons gee 'n 25 bladsye comic van hierdie uitstekende gehalte vir julle verniet weg nie. Kort arms, diep sakke.
Julle kan at least vir die bra 'n garage pie koop en sy kar was…
Ook gefile in komix, van coke cartel, zefshop 2 Comments








Interzef – Malema skryf eksamen