Check hom

Pressto haal die siek uit musiek

In Skakels deur Taliep Katgriep5 Eiertjies

Wat is die eerste woord wat jy sal gebruik om Simon Cowell, daai gewraakte beoordelaar van shows soos American Idol en X Factor te beskryf? Lunsriem? Booswig? Karnallie? Nee. Jy dink hy’s ’n doos. En hoekom? Want hy is fokken eerlik. Check, net omdat jou ma skiem jy klink soos Josh Groban wanneer jy Gé Korsten-treffers in die bad sing …

Deel met jou tjommies!

    Taliep KatgriepPressto haal die siek uit musiek

    The Anne Hirsch Show – Francois Van Coke

    In Skakels deur griffin10 Eiertjies

    Hierdie chick is fokken akward. Dis min dat mense dit regkry om "awkward" humor af te pull maar Anne Hirsch kry dit reg. Laat mens nogal dink aan "Between Two Ferns" maar miskien meer aan Miranda Hart van die Britse TV show, Miranda. Fokken weirdo. Ons voel nogal vuil omdat ons haar nou eers ontdek het. Sy is al amper …

    Deel met jou tjommies!

      griffinThe Anne Hirsch Show – Francois Van Coke
      Check hom

      Is jy ‘n “creative” of ‘n doos?

      In Skakels deur griffin16 Eiertjies

      Hierdie een is vir al die "creative" mense daarbuite wat rainbows kak, maar dis eintlik meer vir die ouens wat ongelukkig genoeg is om saam met sulke dose te werk. Business guys on business trips is 'n site wat vir jou presies wys hoe die creative industry werk. Is jy dalk een van hierdie dose of werk jy dalk met …

      Deel met jou tjommies!

        griffinIs jy ‘n “creative” of ‘n doos?
        Check hom

        Help ‘n blonde bokkie

        In Skakels deur griffin26 Eiertjies

        Julle onthou daai Mr South Africa videos wat daai finalists gegooi het op Youtube? Nee, nie die spoofs nie, die actual videos wat so fokken swak gedoen was. Dit was nie lekker nie, was dit? Uh-uh. Ons het vir julle iets aangenamer gekry. 'n Blonde bokkie met die naam van Jessica Rabbit Eksteen het gevra of die Watkykertjies haar so …

        Deel met jou tjommies!

          griffinHelp ‘n blonde bokkie