Saterdag shorts – Johnny Express deur James Woo

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Ons het besluit om 'n nuwe deurtjie in Watkykjy se huis oop te maak oor naweke. Net omdat dit naweek is, beteken dit nie mense gaan nie steeds rondfok op die interwebs nie. Ons noem hierdie nuwe section Saterdag Shorts, deels omdat jy Saterdae in jou shorts of onderbroek by die huis kan sit en poep (alhoewel dit besig is …

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag shorts – Johnny Express deur James Woo