Check hom

Saterdag shorts – Baby Gangster (deur Luke Monaghan)

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Luke Monaghan is 'n Britse director (besig om vinnig opgang in die UK te maak) wat 'n moerse interest in Amerikaanse kultuur het, maar meer spesifiek die gang culture. Baby Gangster gee 'n vinnige blik op die lewe van Fredrick James Staves – 'n bra wat dik gangster was terug in die 80s. In en uit die tronk en nou …

griffinSaterdag shorts – Baby Gangster (deur Luke Monaghan)
Check hom

Saterdag shorts – I Wipe My Nose on You (deur Andy Martin)

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Julle is seker nogsteeds die poes in oor verlede week se 26 minute lange Franse arty film, so kom ons gooi julle vandag met so bietjie punk musiek en 'n befokte animation vir 'n music video, want glo dit of nie… drumroll… music videos is ook fokken short films! Nooooit ou! Jissis! Andy Martin is 'n freelance animation director in …

griffinSaterdag shorts – I Wipe My Nose on You (deur Andy Martin)
Check hom

Saterdag shorts – La Jetée (die jetty) deur Chris Marker

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Ons raak heavy fokken arty vandag, so gaan kry jou swartraambril, sit jou beret op en skink vir jouself 'n glas wyn. Dooswyn is ook fine, solank dit net rooi is. Niemand sal weet nie. Na jy hierdie movie gekyk het, kan jy na een of ander organic market toe gaan en op mense neerkyk en maak of jy fokken …

griffinSaterdag shorts – La Jetée (die jetty) deur Chris Marker
Check hom

Saterdag short – Everything is a Remix (Kirby Furgeson)

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Vandag se short film is eintlik vier videos van so 9 tot 15 minute lank elk. Ons plaas al vier omdat dit deel uitmaak van 'n befokte reeks waaraan Kirby Furgeson gewerk het vir net so oor die twee jaar. Everything is a Remix kyk na musiek, film, innovations en "system failure". As jy dit moet opsom in 'n quote, …

griffinSaterdag short – Everything is a Remix (Kirby Furgeson)