Check hom

Saterdag shorts – Fist Of Jesus (deur Adrian Cardona en David Munoz)

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Fist Of Jesus deur Adrian Cardona en David Munoz is een van die snaakste shorts wat ons in 'n lang tyd gesien het. Die twee grapgatte van Spanje se nuutste 15 minute lange skepping se se naam is Fist Of Jesus en ons wil nie te veel daaroor praat nie, want ons wil nie te veel weggee nie. So sonder …

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag shorts – Fist Of Jesus (deur Adrian Cardona en David Munoz)
    Check hom

    Saterdag shorts – I am Tom Moody (deur Ainslie Henderson)

    In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

    Behalwe dat Ainslie Henderson ‘n next level animator is, is hierdie Skotse dude ook ‘n skrywer en actor (alhoewel dit net in short films is). Hy het al twee BAFTA awards gewen en vandag se short, I am Tom Moody is ook genominate vir een maar hy net-net uitgemis en Yousif Al-Khalifa se Sleeping with the Fishes die trophy gevat …

    Deel met jou tjommies!

      griffinSaterdag shorts – I am Tom Moody (deur Ainslie Henderson)
      Check hom

      Saterdag shorts – The Flying Man (deur Marcus Alqueres)

      In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

        Marcus Alqueres is 'n moerse talented bra wat al in 'n hele paar visual effects departments regoor Hollywood gewerk het. Van die movies wat onder sy magic vingers deurgeloop het sluit in 300, Source Code en Rise of the Planet of the Apes. João Sita (wat op Avatar en Twilight gewerk het) het ook uitgehelp en The Flying man …

      Deel met jou tjommies!

        griffinSaterdag shorts – The Flying Man (deur Marcus Alqueres)
        Check hom

        Saterdag shorts – Tufty (deur Jason en Brendan Butler)

        In Saterdag Shorts deur griffin1 Eiertjies

        Mamma, waar kom teddiebere vandaan? Ons kyk hierdie week bietjie na "puppetry" met die Saterdag Shorts. Wys vir enige kind hierdie movie en hulle sal hulleself bekak. En jou vir ewig haat. Jason en Brendan Butler van Ierland het die teenoorgestelde van Toy Story gaan staan en maak en hierdie maklik kinders se verbeeldings skaad vir ewig. Tjokkertjies wonder mos …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSaterdag shorts – Tufty (deur Jason en Brendan Butler)