Check hom

Saterdag short – Eugene deur Spencer Susser

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Eugene is ‘n donker comedy wat die verhaal vertel van ‘n alleenloper wat ‘n mysterious laptop in ‘n houtkissie voor sy hotelkamerdeur vind. Dis bietjie van ‘n moderne twist op die classic “genie-in-die-bottel” wat jou wense laat waar word. Hierdie short film is deur Spencer Susser gemaak, ‘n ou wat klaarblyklik net short films maak maar al wel ‘n feature …

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag short – Eugene deur Spencer Susser
    Check hom

    Saterdag short – Preferably Blue (deur Alan Dickson)

    In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

    Alan Dickson is ‘n talentvolle animator van New Zealand en smaak my nogal ‘n donker perd met ‘n goeie sin vir humor. Sy tien minute animated film, Preferably Blue gaan oor die ontmoeting tussen Kersvader en die Paashaas. Altwee van die ouens is maar eintlik loners en probeer deal met jaloesie, inflated egos en so bietjie issues uit hulle kinderdae. …

    Deel met jou tjommies!

      griffinSaterdag short – Preferably Blue (deur Alan Dickson)
      Check hom

      Saterdag short – Valley of Dolls (deur Fritz Schumann)

      In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

      As jy ‘n Google image search doen vir “Nagoro” sal jy net ‘n klomp weird lewensgrootte poppe sien. Nogoro is ‘n weird klein village in Japan met ‘n populasie van 37 mense en oor die 350 poppe. Dis omdat ‘n ou krimpie, Ayano Tsukimi die poppe maak. Sy basseer hulle op mense wat op ‘n tyd in haar valley gebly …

      Deel met jou tjommies!

        griffinSaterdag short – Valley of Dolls (deur Fritz Schumann)
        Check hom

        Saterdag shorts – Game over (deur Pes)

        In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

        Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie short gemaak het nie – daar is fokkol info op die interwebs te bespeur nie. Dit tune net Pes. Wie die fok is Pes? Dis ook nie die sweet Pez nie, anders sou hulle dit so gespel het. Laat weet maar as een van julle kan uitmaak wie of wat dit is. …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSaterdag shorts – Game over (deur Pes)