Check hom

Saterdag short – Catnip: Egress To Oblivion deur Jason Willis

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Hierdie 7 minute lange short volg min of meer die formule van die “found footage” genre en as jy skiem jy weet nie waddefok “found footage” is nie, lieg jy vir jouself want about fokken almal het al The Blair Witch Project gesien – daai vibe waar alles of die grootste gedeelte van die movie se footage lyk of dit …

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag short – Catnip: Egress To Oblivion deur Jason Willis
    Check hom

    Saterdag short – Self-Assembly deur Ray sullivan

    In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

    Oh the horror! ‘n Laitie word deur ‘n kar getrap en dan begin dinge eers lelik skeef loop. Gebasseer op karakters en die storielyn van ‘n comic strip wat deur Gar Shanley en Cathal Duggan geskep is, loop hierdie short movie ‘n fokken donker pad wat effens herinner aan Steven King se Pet Cemetery. As jy ‘n groot comic book …

    Deel met jou tjommies!

      griffinSaterdag short – Self-Assembly deur Ray sullivan
      Check hom

      Yardbird deur Michael Spiccia

      In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

      A meisie met ‘n geheime verlede moet na vore tree om een van die dorp se boelies op te fok met die wapen waarvoor sy die bangste is – haarself. Hierdie short film het die potensiaal om in ‘n befokte vollengte film omgesekp te word. Australiese director, Michale Spiccia het reeds op 21-jarige ouderdom naam gemaak as ‘n senior designer …

      Deel met jou tjommies!

        griffinYardbird deur Michael Spiccia
        Check hom

        Interview With a Time Traveler deur James Cooper

        In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

        Wat sal jy doen as jy net een keer kan time travel? Meeste van ons sal seker die Lotto try klap. Of daai chick zaber waarop jy nog altyd ‘n ogie gehad het. Hel, dalk wil jy even inskryf by Charlize Theron se skool en oor en oor probeer om haar boyfriend te word met tjoklits en teddiebeertjies sodat jy …

        Deel met jou tjommies!

          griffinInterview With a Time Traveler deur James Cooper