Check hom

Gerald Clark (feat Ongx Mona) – Fire

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Multiracial musiek. Mens sou dink dat dit in 2016 al ‘n antiquated konsep geword het. Maar dis glad nie so algemeen as wat mens dink nie. Nie as jy bietjie dieper delf nie. En nee dis nie net in Suid-Afrika so nie. Maar ons bly in hierdie beeldskone befokte land, so SA musiek is obviously my fokus vandag. Om werklik …

Deel met jou tjommies!

    RolbeesGerald Clark (feat Ongx Mona) – Fire
    Check hom

    Jonathan Peyper is glad nie ‘n newbie op die scene nie

    In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

    Jonathan Peyper – Debut Album Met al die kak wat Zupta en sy mede-fokops in die land aanjaag en al die gepaardgaande negatiwiteit kan ek altyd op een industrie staat maak om my positief te hou.  There’s no two ways about it, die SA rock en blues scene in SA is one of a kind. En ja, die SA music …

    Deel met jou tjommies!

      RolbeesJonathan Peyper is glad nie ‘n newbie op die scene nie
      Check hom

      Twee bands wat by Oppikoppi 22 jol se EP reviews – Hellcats en De Wallen

      In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

      Hellcats – A Coffin Full of Hellcats Volume 2 Die ou seventies rock and roll sal vir altyd leef. Nie net in die recordings van ouds nie maar op die internet en die imaginations van bands wat daai tipe musiek weer laat herleef so elke nou en dan. Bands wat die gees van die tydperk genuine kan voel en dit …

      Deel met jou tjommies!

        RolbeesTwee bands wat by Oppikoppi 22 jol se EP reviews – Hellcats en De Wallen
        Check hom

        Hamlet By Night – Peter Mitchell

        In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

        Hierdie album het soos manna uit die hemel geval. Nee fokken genuine. Verlede jaar by STRAB het hulle free CDs van die onderste stage afgegooi en my tjom Flo Ris (da-vannie-Kaap) duik toe soos ‘n springbokvleuel op die prys af, breek amper ‘n paar goofed surfers se sleutelbene en kry ‘n mondvol Mosambiekse seesand in die proses. En die bra …

        Deel met jou tjommies!

          RolbeesHamlet By Night – Peter Mitchell