Check hom

Sit dit aan, sit dit aan! Voëlvry: Die Toer CD

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Die week van die Zuma protest march was ‘n moerse belangrike week in ons land se geskiedenis. Ons almal voel nou al vir ‘n lang ruk hoe die ondergrondse riviere van rebellie teen Zuma stadig besig is om te begin kook en borrel. En ja ek is een van daai mense wat wou march en rebelleer teen Zupta na hy …

Deel met jou tjommies!

    RolbeesSit dit aan, sit dit aan! Voëlvry: Die Toer CD
    Check hom

    Witchfest 2017 – SA se metal scene word gesond gehou met ‘n Devildriver inspuiting

    In Rolbees Reviews deur Rolbees4 Eiertjies

    Ek was nou al by ‘n hele paar Witchdoctor Production shows maar hierdie was die eerste Witchfest wat ek bygewoon het. Ek het nog nie eens Big H se fotos gecheck nie maar ons het albei geweet na Vrydag dat dit weer tyd is om bietjie kragte saam te snoer en die metal fans wat dit nie kon maak nie …

    Deel met jou tjommies!

      RolbeesWitchfest 2017 – SA se metal scene word gesond gehou met ‘n Devildriver inspuiting
      Check hom

      Ontmoet Friends With Leaves!

      In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

      Ek het nog nooit vroulike Indie Alternative artists of bands as ‘n genre op hulle eie beskou nie. Dit sou nogal seksisties wees, maar ek is seker daar is nog steeds ‘n sekere influence waarde tussen vroulike artists, of om dit anders te stel – ‘n sekere tydvak se vroulike artists inspireer weer die volgende generasie vroulike artists, nie waar …

      Deel met jou tjommies!

        RolbeesOntmoet Friends With Leaves!
        Check hom

        I’m a little airplane njaaaaaaauw!

        In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

        Dis alweer tyd vir die vinyl market by Lucky Rodrigo hierdie Saterdag! So uit pure liefde vir die swart sirkeltjies wat so hipnoties rondomtalie draai, is hier nog so juweeltjie uit Vinyl Richie se vinyl vault. Dis probably die oudste album wat ek ooit vir Watkykjy review het. Circa 1978. Dis die jaar toe Marais Viljoen ons Vyfde Staatspresident geword het. …

        Deel met jou tjommies!

          RolbeesI’m a little airplane njaaaaaaauw!