Check hom

Hoeveel slang kan jy vang? Rolbees review LA Cobra

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het nou al vir ‘n paar jaar al LA Cobra op social media sien op-pop so nou en dan. Voor ek begin musiek review het was my attitude, soos baie Suid-Afrikaners, nog steeds bietjie negatief oor te veel SA musiek. Nie alles nie, ek is al my hele lewe lank ‘n music junkie so ek het nog altyd die …

Deel met jou tjommies!

    RolbeesHoeveel slang kan jy vang? Rolbees review LA Cobra
    Check hom

    Surf ‘n fokken ding raak! Deathrettes – Kill all the Kings EP

    In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

    Deathrettes – Kill all the Kings EP Ek wil net vir die Deathrettes sê: FOK JULLE! Ek het net-net my vinyl verslawing in toom gehad. Amper ‘n  jaar van verantwoordelik plate koop. Ek het mooi weggebly van al die vinyl faires, on-line websites en al daai jazz. En nou kom julle alweer met hierdie crowdfunding stront. Qrates? What the hell? …

    Deel met jou tjommies!

      RolbeesSurf ‘n fokken ding raak! Deathrettes – Kill all the Kings EP
      Check hom

      Rolbees Reviews Volume 1

      In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

      Tyd vlieg heavy! Dis nou al meer as ‘n jaar dat ek vir Watkykjy reviews doen. Jis, dit was moerse fun en rewarding gewees veral vir ‘n music junkie soos ek. Ek het na ‘n wye verkeidenheid oorsese en local artists se tunes gekyk maar my gunsteling reviews bly by verre die Suid-Afrikaanse offerings of oorsese bands met Saffas in. …

      Deel met jou tjommies!

        RolbeesRolbees Reviews Volume 1
        Check hom

        Hoe kan alternatief groot wees as niemand weet wat dit is nie?

        In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

        Ek het baie kak om te praat oor hierdie compilation. So kom ons begin by die begin. Ek het nog altyd gesukkel om uit te figure wat alternatiewe musiek presies is? Selfs in die eighties het ons alles wat nie op mainstream radio gespeel het nie in daai boksie gaan staan en bliksem. REM was eers alternative, toe word hulle …

        Deel met jou tjommies!

          RolbeesHoe kan alternatief groot wees as niemand weet wat dit is nie?