Check hom

Lyzard Kings, Lacuna Coil hotness en daai meisie, Bieber.

In Rolbees Reviews deur griffinRek jou bek

Dagsê, Belieber kindertjies! Julle is spesiaal, hoor. Griffin het ‘n Justin Bieber geskenkie by my ‘to review’ lysie ingeslip. Foktog! Maar vandag is ek reg. Anxiety pilletjies vanoggend gedrink. Meditasie gedoen. Ek is positief en een met die fokken universe. Lyzyrd Kyngs CD uit my private stash om te help met die lastige earworm flashbacks. En heel laaste ‘n kykie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLyzard Kings, Lacuna Coil hotness en daai meisie, Bieber.
Check hom

Tille, skille en pille. Lindemann, Albinobeach en Black Veil Brides word ondersoek.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Guttentag Sexuelle Abweichler! Vandag sal al die jagse naaiers Rolbees se reviews geniet. Ons raak lekker raunchy, baby! Om meer spesifiek te wees, Rolbees cringe vir Till Lindeman se faktap fetishes, raak filosofies oor Black Veil Brides en ontdek die eklektiese wêreld van Albino Beach! Till Lindeman – Skills in pills Word jy maklik offend deur seksueel eksplisiete materiaal of jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesTille, skille en pille. Lindemann, Albinobeach en Black Veil Brides word ondersoek.
Check hom

Rolbees kry ‘n vieslike curve ball – Austin Mahone ( hy review ook Karen Zoid en Soundgarden)

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Awe Masekinners! Donderdag reviews in da house! Hou op werk – jy gaan nie ‘n goue sterretjie kry nie! Werk suig, ons weet! Wel, nie ons werk nie – meeste van julle s’n. Shame, check maar eerder dié shit uit. Die Rolbees vra moeilike vrae oor Karen Zoid se nuutse poging, fokken verloor dit toe hy Austin Mahone hoor en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRolbees kry ‘n vieslike curve ball – Austin Mahone ( hy review ook Karen Zoid en Soundgarden)
Check hom

Rolbees tune vir Rodney en review Sabath, Megadeth en Black Cat Bones

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Waar is al die metalheads, hardrockers, weird coffin kids – en alle soortgelyke kwaaddoeners in swart getoë!? Ek wil ‘n huldeblyk bring aan iemand besonders. Hy het ons almal se liefde, passie en kennis vir die donker musiek genres help aanwakker. Die verskaffer van kosbare inligting gedurende die koue Apartheidsjare – toe die internet net ‘n fantasie was. Hy het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRolbees tune vir Rodney en review Sabath, Megadeth en Black Cat Bones