Check hom

Anton Goosen – 33 Seaside (om te rock and roll)

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Anton Goosen het die naweek wat verby is die 70 jaar mylpaal behaal! Baie geluk Bra Anton! Mag daar nog vele meer wees! Dink ‘n bietjie terug. Wanneer was die eerste keer dat jy bewus geraak het van Anton Goosen se musiek? Ek was nog ‘n klein laaitie. Ek kan nie onthou watter liedjie ek eerste gehoor het nie. Boy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAnton Goosen – 33 Seaside (om te rock and roll)
Check hom

As onwettige downloads die kanker is van die moderne musiekbedryf, dan is crowdfunding die kuur

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hierdie ou se musiek is myle van botterig af! *Krieke in die nanag* Badumtish!* Guy Buttery se nuwe album Ek is ‘n moerse fan van die hele crowdfunding idee. Fans van musiek kry bietjie skin in the game en loop ‘n pad saam met kunstenaars terwyl hulle kuns optower. Dit is nou die tweede keer dat ek aan ‘n crowdfunded …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAs onwettige downloads die kanker is van die moderne musiekbedryf, dan is crowdfunding die kuur
Check hom

Trivium is nie Motörhead nie. Bless your soul Lemmy!

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Soms kerm ek oor rock and roll wat dood is, en soms voel ek goeie musiek het net fokken verby my gevlieg. Meestal doen ek beide. Ja, ek was vir ‘n paar jaar besig met grootmens kak in die corporate gevangenis. Maar dan weer, bands soos dié word nie konstant bemark op televisie en radio nie. As jy by die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesTrivium is nie Motörhead nie. Bless your soul Lemmy!
Check hom

Rolbees review Awolnation se nuwerige album, Run

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Awolnation – Run So jy dink Rolbees is vasgevang in die verlede? Net nog ‘n old shool vinielplaatnostalgieverslaafde? So gebore en so gelaatstaan? Jy is probably reg. Maar jy is ook verkeerd. Ek is nie totally blind vir die moderne rockjuwele wat op die internet rond float nie. Dis net nie so maklik om my te oortuig dat “moderne” offerings …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRolbees review Awolnation se nuwerige album, Run