Check hom

‘n Belated Robin Auld, Aidan Martin en Gaslight Anthem review. Want dop.

In Rolbees Reviews deur griffin1 Eiertjies

Dinge het pre-Oppikoppi bietjie fokken hectic geraak hierdie kant by Watkykjy HQ, so verlede week was ietwat van ‘n fokop (om dit nou mild te stel), dus begin ons hierdie week met verlede week se review en daar sal ‘n tweede een ook wees teen Donderdag. Verlede week was soos om building rubble agter op die laaste bakkietrip te gooi …

griffin‘n Belated Robin Auld, Aidan Martin en Gaslight Anthem review. Want dop.
Check hom

Varkmetal en ander grappige verhale.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Boargazm – The Baconing Ok, ek was nog nooit rêrig ‘n moerse fan van Strepsil Metal nie, maar ek het ‘n glyskaal. Heel onder aan die lys is ‘twee pakkies Strepsils ‘n dag metal’ soos Cannibal Corpse. Death metal. Varkstront, dit klink vir my net na onherkenbare geraas. Maar van vyf Strepsils ‘n dag af headbang ek saam. Soos Sepultura …

RolbeesVarkmetal en ander grappige verhale.
Check hom

Blood Brothers – Kaapstad, julle is in virre fokken ding!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

So ek is seker almal wat Blood Brothers beleef het verkeer nog in ‘n waas van verwondering. En ek kan net dink dat die bras wat dit konsepsualiseer het en deurgevoer het genuine trots moet voel nou. And rightly fucking so. Congrats van ons almal by Watkykjy? Daar is baie om te prys en te vier, maar daar is ook …

RolbeesBlood Brothers – Kaapstad, julle is in virre fokken ding!

Ons klap die blues redelik hard vandag: Frost, Blues Broers en Steely Dan.

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

My Blood Brothers and Sisters! Het almal al recover van Saterdagaand se paartie? What a show! Goeie fok dinge is bietjie stadig gewees die week. Lastige verkoues en hangovers abound. Wonder hoekom? So let’s slow it down a bit voor die naweek weer mal ruk. Wat van ‘n bietjie blues? Ons maak dit ‘n Albert Frost double feature. Variety is …

RolbeesOns klap die blues redelik hard vandag: Frost, Blues Broers en Steely Dan.