Check hom

Die Naaimasjiene en die Voëlvry brasse het ‘n oplossing vir SA.

In Rolbees Reviews deur Rolbees6 Eiertjies

Welkom terug by Rolbees reviews Marabse! Julle is seker almal nou platsak, spekvet en lewerloos. 2016? Goeie fok, dit voel bietjie soos sci-fi. Die-jaar-tweeduisend-en-sestien. Kom ons time travel bietjie weer terug in tyd om die jaar behoorlik af te skop. Nie met ‘n DeLorean DMC-12 nie, fok. Met musiek. Dis nou as jy gelukkig genoeg is om hierdie versamelstukkies in …

RolbeesDie Naaimasjiene en die Voëlvry brasse het ‘n oplossing vir SA.
Check hom

Metallica en vampires. Fok ja!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hollywood Vampires – Debuutalbum OK, dis silly season en jou lewer is besig om af te kak. Dalk is jy opsoek na road trip musiek of miskien musiek wat gaan help om jou gaste op te sweep tydens jou Desember dronkness paarties en/of braaie langs die pool. Jou lewer gaan waarskynlik gemartel word. To ease the blow, check bietjie hierdie …

RolbeesMetallica en vampires. Fok ja!
Check hom

AC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

AC/DC – Rock or Bust Hierdie album is net so onder ‘n jaar terug release. Ek dink ons AC/DC fans love alles wat die ou toppies uitbring al sou hulle besluit om op bongos en tjellos te speel en Brian Johnson sy vocals soos ‘n chipmunk autotune. Ok maybe nie, maar AC/DC se musiek was en is steeds gevul met …

RolbeesAC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!
Check hom

Keith Richards, Valiant Swart en fok… nevermind

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Keith Richards – Cross-eyed heart There’s really only one song in the whole wide world, and probably Adam and Eve hummed it to each other, and everything else is a variation on it in one form or another, you know?– Keith Richards Hoe review mens ‘n Keith Richards album? Dis presies dieselfde as om ‘n Rolling Stones album te probeer …

RolbeesKeith Richards, Valiant Swart en fok… nevermind