Check hom

AC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

AC/DC – Rock or Bust Hierdie album is net so onder ‘n jaar terug release. Ek dink ons AC/DC fans love alles wat die ou toppies uitbring al sou hulle besluit om op bongos en tjellos te speel en Brian Johnson sy vocals soos ‘n chipmunk autotune. Ok maybe nie, maar AC/DC se musiek was en is steeds gevul met …

RolbeesAC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!
Check hom

Keith Richards, Valiant Swart en fok… nevermind

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Keith Richards – Cross-eyed heart There’s really only one song in the whole wide world, and probably Adam and Eve hummed it to each other, and everything else is a variation on it in one form or another, you know?– Keith Richards Hoe review mens ‘n Keith Richards album? Dis presies dieselfde as om ‘n Rolling Stones album te probeer …

RolbeesKeith Richards, Valiant Swart en fok… nevermind
Check hom

Gerald Clark en… uhm… wat? Annelie van Rooyen!?

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Gerald Clark – Afroboer and the Golden Goose Toe ek ‘n laaitie was kon jy altyd iewers ‘n Scope tydskrif score. Daar was orals ‘n legio ou editions, in gevlekte stowwerige bokse, in iemand se garage of in Ouboet se kas iewers weggesteek. As jy gelukkig was kon jy ook ‘n skelm pakkie Camel Filters tussen die mags vind. Ek …

RolbeesGerald Clark en… uhm… wat? Annelie van Rooyen!?
Check hom

So bietjie rap-rock nostalgie met Pappa Kokkerot en P.O.D.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Papa Roach – Infest Wie onthou die tye toe rap-hip-hop-rock hybrids die charts begin oorheers het? Dit was iewers tussen die laat negentigs en die draai van die nuwe millennium. Dit het miskien nog bietjie langer aangehou. Die deurslaggewende draaipunt van hierdie genre was Run DMC en Aerosmith se colab op Walk this Way – twee dekades te vore in …

RolbeesSo bietjie rap-rock nostalgie met Pappa Kokkerot en P.O.D.