Check hom

Ellie Goulding – rags to riches en ‘n big break

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek vind dit altyd moeilik om ‘n full on pop record te review. Maar ek moet seker meer van hulle onder die oor plaas, aangesien al die rockers besig is om op ‘n string die planeet te verlaat. Fok jou, kanker! Ek moet bieg, ek het actually nog nooit van Ellie Goulding gehoor voor ek die CD in hand gehad …

RolbeesEllie Goulding – rags to riches en ‘n big break
Check hom

‘n Beginnersgids vir hipsters om ‘n Megadeth polivinielchloriedplaat te luister.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Stap 1 Breek die plaat se maagdelikheid stadig en egalig met jou wysvinger. Jy kan enige ander vinger gebruik as jy wil. Vier vingers is miskien te veel en mag dalk die opening te wyd ooprek. Moenie oorhaastig wees nie, jy kan maklik ‘n snybesering opdoen. Dis kakseer en jy wil nie bloed oor jou buite-omslag kry nie. Stap 2 …

Rolbees‘n Beginnersgids vir hipsters om ‘n Megadeth polivinielchloriedplaat te luister.
Check hom

Die Naaimasjiene en die Voëlvry brasse het ‘n oplossing vir SA.

In Rolbees Reviews deur Rolbees6 Eiertjies

Welkom terug by Rolbees reviews Marabse! Julle is seker almal nou platsak, spekvet en lewerloos. 2016? Goeie fok, dit voel bietjie soos sci-fi. Die-jaar-tweeduisend-en-sestien. Kom ons time travel bietjie weer terug in tyd om die jaar behoorlik af te skop. Nie met ‘n DeLorean DMC-12 nie, fok. Met musiek. Dis nou as jy gelukkig genoeg is om hierdie versamelstukkies in …

RolbeesDie Naaimasjiene en die Voëlvry brasse het ‘n oplossing vir SA.
Check hom

Metallica en vampires. Fok ja!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hollywood Vampires – Debuutalbum OK, dis silly season en jou lewer is besig om af te kak. Dalk is jy opsoek na road trip musiek of miskien musiek wat gaan help om jou gaste op te sweep tydens jou Desember dronkness paarties en/of braaie langs die pool. Jou lewer gaan waarskynlik gemartel word. To ease the blow, check bietjie hierdie …

RolbeesMetallica en vampires. Fok ja!