Check hom

NIN het drie befokte EPs uit – Not The Actual Events, Add Violence en Bad Witch.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het verlede jaar September bietjie gekyk na die eerste twee NIN EPs wat veronderstel was om deel te wees van ‘n multi-jaar trilogie projek – http://www.watkykjy.co.za/2017/09/add-violence-nine-inch-nails-is-terug-met-nog/ . Ek geniet steeds hierdie twee EPs van die trilogie en kon obviously nie wag vir die laaste een nie maar dit het nogal kaklank gevat. Die hele idee agter die trilogie was om een …

RolbeesNIN het drie befokte EPs uit – Not The Actual Events, Add Violence en Bad Witch.
Check hom

Fantastic Negrito – Please don’t be dead

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Die lewe van Xavier Amin Dphrepaulezz is een van die mees inspirerende en fasinerende rock and roll stories wat ek al gehoor het. Hy het grootgeword op die platteland in Massachusetts saam met sy veertien broers en sisters. Sy pa was van beide Somaliese en Karibiese afkoms asook ‘n streng Muslim. Sy pa het meestal Louis Armstrong, Karibiese musiek en …

RolbeesFantastic Negrito – Please don’t be dead
Check hom

Son of Hawk – Son of Hawk

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Hierdie week het ek weer ‘n band onder die mikroskoop wat bittermin tekort aan talent en skills het. Hierdie debuutalbum drop eers in Augustus, so ons sal julle weer later op hoogte hou, maar ek wou bietjie ‘n exclusive review doen vir ‘n change. Noem dit maar ‘n teaze with some rock and roll sleaze! Ek kry soms musiek by …

RolbeesSon of Hawk – Son of Hawk
Check hom

Caution Boy – Spastic Plastic

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Dis die kiefste ding vir my om ‘n kunstenaar te ontdek wie se talent so obvious is vir my, is ek verbeel my hy jam al op die stages van die alternative indie rock circuits in die States, Europa of Kanada nevermind die local festivals. Daar is ‘n hele aantal van hulle in SA. The underdog diamonds in the rough …

RolbeesCaution Boy – Spastic Plastic