Check hom

The Wake Up is ‘n curve ball album – Albert Frost se nuutste offering

In Rolbees Reviews deur Rolbees4 Eiertjies

Albert Frost – The Wake up Ek het eers so paar dae terug the Wake Up gekry en het dit seker vier keer deurgeluister. Maybe vyf keer as jy die tyd tel wat dit my gevat het om te reining, toe ek op die poepketel gechill het en toe ek aandete gemaak het gisteraand. Nie alles op eenslag nie, fok. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe Wake Up is ‘n curve ball album – Albert Frost se nuutste offering
Check hom

Freddie was so larger than life dat fans net nie omgegee het oor sy seksuele voorkeure nie

In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

So wie is die coolste moffie in die geskiedenis van rock and roll? Myns-fokken-insiens is dit ‘n toss up tussen Freddie Mercury en Rob Halford van Judas Priest. Nee, marabse ek bedoel gooi so in die lug op met ‘n muntstuk! Jirre. Oom Rodney kon my generasie net nie keer om Queen se musiek stukkend te luister nie. Ek dink …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesFreddie was so larger than life dat fans net nie omgegee het oor sy seksuele voorkeure nie
Check hom

Valiant Swart stick jou ore virre Nagrit – Rolbees review die nuwe album

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Valiant Swart – Nagrit Ek het vir so paar minute vanoggend bepeins oor wat ons hier doen met Rolbees reviews. Soos stiltetyd in die natuur toe ek ‘n Voortrekker was. Nazipunks, Nazipunks, Nazipunks fuckoff! Ek het gisteraand ook the Exploited geluister. Anyways, toe dink ek: wat as ek die professionele joernaliste probeer navolg? Wat as ek minder persoonlik raak? Of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesValiant Swart stick jou ore virre Nagrit – Rolbees review die nuwe album
Check hom

Die eerste Jack Hammer album in agt jaar!

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Jack Hammer- Handful of Rain In Julie 2009 was ek by Jack Hammer se 25ste anniversary, daar by die ou Café Barcelona in die Jakarandastad. Dit was ‘n heeldag event met twee stages en die verskeie lede, wat oor dekades deel was van die band wat saam gejam het asof hulle almal deel was van die eerste line-up. Ja, selfs …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDie eerste Jack Hammer album in agt jaar!