Check hom

Lost & Found – Vir wanneer jy soos ‘n student wil voel terwyl jy eintlik moet adult

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek was nog nooit ‘n moerse Parlotones fan nie. Ek erken Kahn en kie doen goed in Azania en hulle is die ambassadeurs van SA Indy poprock oorsee. It’s all good. But it’s just not for me. So ek moet bieg, ek was bevooroordeeld toe ek sien Glen Hodgson is die een helfte van die Lost and Found duo. Maar …

RolbeesLost & Found – Vir wanneer jy soos ‘n student wil voel terwyl jy eintlik moet adult
Check hom

Anton Goosen – 33 Seaside (om te rock and roll)

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Anton Goosen het die naweek wat verby is die 70 jaar mylpaal behaal! Baie geluk Bra Anton! Mag daar nog vele meer wees! Dink ‘n bietjie terug. Wanneer was die eerste keer dat jy bewus geraak het van Anton Goosen se musiek? Ek was nog ‘n klein laaitie. Ek kan nie onthou watter liedjie ek eerste gehoor het nie. Boy …

RolbeesAnton Goosen – 33 Seaside (om te rock and roll)
Check hom

As onwettige downloads die kanker is van die moderne musiekbedryf, dan is crowdfunding die kuur

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hierdie ou se musiek is myle van botterig af! *Krieke in die nanag* Badumtish!* Guy Buttery se nuwe album Ek is ‘n moerse fan van die hele crowdfunding idee. Fans van musiek kry bietjie skin in the game en loop ‘n pad saam met kunstenaars terwyl hulle kuns optower. Dit is nou die tweede keer dat ek aan ‘n crowdfunded …

RolbeesAs onwettige downloads die kanker is van die moderne musiekbedryf, dan is crowdfunding die kuur
Check hom

Trivium is nie Motörhead nie. Bless your soul Lemmy!

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Soms kerm ek oor rock and roll wat dood is, en soms voel ek goeie musiek het net fokken verby my gevlieg. Meestal doen ek beide. Ja, ek was vir ‘n paar jaar besig met grootmens kak in die corporate gevangenis. Maar dan weer, bands soos dié word nie konstant bemark op televisie en radio nie. As jy by die …

RolbeesTrivium is nie Motörhead nie. Bless your soul Lemmy!