Check hom

‘n Grapgat het ons gevra om Band of Skulls te review

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Band of Skulls – By Default Net vir future reference – ek doen nie fokken requests nie. Baie van julle marabse stuur musiek na my en Griffin se kant toe en dis befok – soms like ons dit en soms nie. Obviously, want smaak verskil. Nie dat ek veel van musiek af weet nie. Ek dink net om musiek te …

Rolbees‘n Grapgat het ons gevra om Band of Skulls te review
Check hom

Bloem maak uit van musiek – Wolfgang Marrow bewys dit

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Wolfgang Marrow- Bad Advice Wat sing Valiant nou weer van Bloemfontein? “In Bloemfontein lê ‘n groot fortuin, sportskarre snuffel in die slow lane, goue goeters skitter in die sonskyn, Bloemfontein is ‘n goudmyn, Bloemfontein is ‘n blomtuin”. So kom ons check bietjie wat de fok gaan in Bloem aan. Rock die mense daar uit of like hulle net om kung-fu …

RolbeesBloem maak uit van musiek – Wolfgang Marrow bewys dit
Check hom

Cadillac Sun maak rock & fokken roll!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Caddilac Sun – Rock and Roll Cadillac Sun adverteer hulle musiek genre as rock and roll. Hulle album se naam? Rock and Roll. Die title track? Ook obviously Rock and Roll. Asseblief moenie Led Zep cover nie… asseblief moenie Led Zep cover nie… so wat dink julle marabse? Het classic ouer rock bands alleenreg op die term? FUCK NO! Dis …

RolbeesCadillac Sun maak rock & fokken roll!
Check hom

The Lumineers en hulle Shakespeare gooste

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

The Lumineers – Cleopatra Ek het nog nooit myself verdiep in The Lumineers se musiek nie. Ek het die eerste album so van ‘n myl of twee af gehoor op social media en dit in die Mumford en Sons hipster-mod-folk-fad-boksie gesit en aanbeweeg. Vanoggend toe ek Cleopatra opsit het Wesley Schultz se stem op die opening track, Sleep On The …

RolbeesThe Lumineers en hulle Shakespeare gooste