Check hom

Francois van Coke en Vriende

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek weet ek is veronderstel om ‘n sekere vlak van objektiwiteit te handhaaf as ek reviews skryf, in die naam van billikheid en regverdigheid, en ek moet myself soms herinner hoekom ek musiek weekliks review. Anders raak dit soos ‘n werk. Bleh. How did that four letter word get in here? Julle ken die redes: passie vir musiek, selfontwikkeling en …

RolbeesFrancois van Coke en Vriende
Check hom

Stone Jets is terug met ‘n killer 7-track EP!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het so twee jaar terug Stone Jets se tweede EP, What I Say, review en was ek verbaas oor die kwaliteit van hulle “popmusiek” offering. Ek is nie gewoond daaraan dat popmusiek my move nie. Sommige mense dink obviously dis cheesy love songs. Ek voel ‘n fok. Julle weet wat my siening is. If it’s real, you’ll know it because you …

RolbeesStone Jets is terug met ‘n killer 7-track EP!
Check hom

Jon Shaban: Speak your Mind

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hier is bietjie alternative folk tunes wat ek nie normaalweg in my everyday playlist sou gooi nie, maar ek het geweet baie van julle sal dit dik smaak. Jon Shaban is die hoofsanger van The Shabs, ‘n folk- punk band van Kaapstad, wat deur hedendaagse Amerikaanse folk-punk beïnvloed is (soos Mishief Brew) en miskien ook deur modern punk rock bands …

RolbeesJon Shaban: Speak your Mind
Check hom

Fit For A King klap die metalkerk kakhard in Snortoria!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Verlede Vrydagmiddag het ek aan die slaap geraak op my bed. Ek droom toe ek spring so rond tussen deur die wolke en ek hoor ‘n stem uit die hemele bulder. Ek sweer daar was ‘n helder lig ook en toe vra die stem vir my: “Rolbees, hoekom gaan jy nie bietjie kerk toe nie?” Ek probeer my agnostiese neigings …

RolbeesFit For A King klap die metalkerk kakhard in Snortoria!