Check hom

Wowee Zowee! Ons klap ‘n toon terug nostalgic nineties se kant toe

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

2017 is behoorlik binne in sy moer in en as julle al lê en ballas en kwak bak met suntan lotion in julle oge, seesand tussen julle tone en yskoue bier in julle are, julle moere ook! Ek hoop nie al julle Gautengers fok af Kaap toe die jaar nie – daar is nie meer water oor nie en julle …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesWowee Zowee! Ons klap ‘n toon terug nostalgic nineties se kant toe
Check hom

Musiek het maar ‘n manier om op die regte tyd op te daag – Andra

In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

Met kwaliteit albums wil mens kwaliteit reviews skryf maar hoe verduidelik jy jou gevoel daaroor? Dis soms makliker en soms moeiliker en iets waaraan ek elke week dink. 2017 was vir seker ‘n goeie jaar vir SA musiek wat kwaliteit en productions aanbetref en SA musos het alweer die bar hoog gaan stel. Dis moerse lekker om dit te sien …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesMusiek het maar ‘n manier om op die regte tyd op te daag – Andra
Check hom

‘n Recap van een befokte rock ‘n roll party – Even Cowgirls Get The Blues Part V

In Rolbees Reviews, Snotstories deur Rolbees1 Eiertjies

As jy hierdie een gemis het vat, gou ‘n teflon pan en moer jouself teen die kop. Sommer nog ‘n keer, want jy verdien dit. Veral as jy te bang was vir die koue. Die koue het vir seker baie mense weggehou maar dit het ook gesorg dat bittermin kampeerders hierdie keer die musiek net so half-half van buite af …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Rolbees‘n Recap van een befokte rock ‘n roll party – Even Cowgirls Get The Blues Part V
Check hom

Aidan Martin se nuwe album, Refugee, is seriously befok

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

So bietjie meer as twee jaar gelede het ek beide Aidan Martin Duo en The Martin Brothers se EP’s onderskeidelik review en ek luister nog gereeld na beide. Dit het my onmiddelik getref hoe real en eerlik die songwriting is en hoe close to the bone die tunes is. Aidan Martin het ‘n unieke stem en sy stembande het ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAidan Martin se nuwe album, Refugee, is seriously befok