Check hom

Ontmoet Friends With Leaves!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het nog nooit vroulike Indie Alternative artists of bands as ‘n genre op hulle eie beskou nie. Dit sou nogal seksisties wees, maar ek is seker daar is nog steeds ‘n sekere influence waarde tussen vroulike artists, of om dit anders te stel – ‘n sekere tydvak se vroulike artists inspireer weer die volgende generasie vroulike artists, nie waar …

Deel met jou tjommies!

    RolbeesOntmoet Friends With Leaves!
    Check hom

    I’m a little airplane njaaaaaaauw!

    In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

    Dis alweer tyd vir die vinyl market by Lucky Rodrigo hierdie Saterdag! So uit pure liefde vir die swart sirkeltjies wat so hipnoties rondomtalie draai, is hier nog so juweeltjie uit Vinyl Richie se vinyl vault. Dis probably die oudste album wat ek ooit vir Watkykjy review het. Circa 1978. Dis die jaar toe Marais Viljoen ons Vyfde Staatspresident geword het. …

    Deel met jou tjommies!

      RolbeesI’m a little airplane njaaaaaaauw!
      Check hom

      Retro Dizzy – Just Relax

      In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

      Ek het Retro Dizzy se vorige album review in 2015 en het dit moerbaie geniet. Dis ook een van die bands wat ek ingesluit het op die Rolbees Reviews Volume 1 versameling. Dis ‘n versameling van my gunsteling tunes wat ek review het oor ‘n jaar tydperk. Die song wat ek gekies het was Love the Way You Die. Fair enough, …

      Deel met jou tjommies!

        RolbeesRetro Dizzy – Just Relax
        Check hom

        Thys Nywerheid se splinternuwe album!

        In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

        Hierdie band is fokken lekker. Jy sien, karma beloon my nou die afgelope twee jaar vir al die befokte musiek wat ek gemis het terwyl ek in die 9 tot 5 tronk was en net na kantoorklanke moes luister. My geskiedkundige kennis van SA musiek is nog slightly beperk en disjointed, maar elke week leer ek meer en meer. Hoop …

        Deel met jou tjommies!

          RolbeesThys Nywerheid se splinternuwe album!