Check hom

Caution Boy – Spastic Plastic

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Dis die kiefste ding vir my om ‘n kunstenaar te ontdek wie se talent so obvious is vir my, is ek verbeel my hy jam al op die stages van die alternative indie rock circuits in die States, Europa of Kanada nevermind die local festivals. Daar is ‘n hele aantal van hulle in SA. The underdog diamonds in the rough …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesCaution Boy – Spastic Plastic
Check hom

Jy moet eintlik net die hele bliksemse dag vandag WONDERboom luister!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek wou al ‘n ruk lank terug WONDERboom se nuutste album review maar daar was geen manier dat ek dit sou kon doen sonder om terug te gaan, te time travel, en elke album wat hulle sover record het te gaan soek en te luister nie. It was going to escalate en dit vat tyd en ek kort inspirasie vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesJy moet eintlik net die hele bliksemse dag vandag WONDERboom luister!
Check hom

Is jy reg vir ‘n proper, pure Afrika metal band? Dividing the Element uit Zim is hier!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Dividing the Element – Debuut album. So nou en dan kom daar iets oor my pad wat my baie kinderlik opgewonde maak omdat ek die potensiaal sien vir ‘n groot verskuiwing in ‘n spesifiek genre. Meeste metalheads sal Sepultura se Roots album (1996) onthou. Ja, daai een wat meer as twee miljoen kopieë verkoop het. Die Roots album was ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesIs jy reg vir ‘n proper, pure Afrika metal band? Dividing the Element uit Zim is hier!
Check hom

Terminatryx – Shadow (2014) en Remyx v.2.0 (2017)

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Hier is nou vir jou ‘n band wat so underground klank het (in Suid-Afrikaanse terme at least) dat meeste ander rock en metal erg mainstream voorkom in vergelyking met hulle. Dit geld ook wat hulle image aanbetref – dis ‘n baie niche mark – en ek het nie eens geweet van Terminatryx voor ek begin reviews doen het vir Watkykjy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesTerminatryx – Shadow (2014) en Remyx v.2.0 (2017)