Check hom

The Steezies – Snorting Lines of Turmeric

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

In die sewentiger en -tagtigerjare het multi-kulturele Suid-Afrikaanse musiek die sosiale en politieke realiteite van die tyd uitgebeeld. Juluka was die eerste politieke crossover band waarvan ek geweet het. As jy daai tipe musiek (‘n mengsel van maskandi, mbaqanga, westerse folk, pop en rock) gemaak het in die tagtigerjare was jy geteiken en meeste van jou tunes was verban op …

RolbeesThe Steezies – Snorting Lines of Turmeric
Check hom

Pedro Barbosa se nuutste album – Reborn

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ok, so ek review nie moerse baie kommersiële popmusiek nie, maar dis nie te sê dat ek dit nooit in my lewe geluister het of deesdae net soms luister nie. Baie van wat ek tans op die trefferlyste, radio of MTV hoor, klink net luigat, herhalend en uitheems vir my. Ek mors nie rêrig my tyd met tos musiek nie. …

RolbeesPedro Barbosa se nuutste album – Reborn
Check hom

Kings of Improg – Brakpan instrumental rock op sy beste, en enigste

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het nog nie moerbaie instrumentele hard rock sounding albums review nie. Die naaste was maybe Profoundly Dumb se Collective Isolation EP way back when toe ek net begin reviews skryf het vir Watkykjy. Dis sulke weird spaced out metal jazz tunes en nogal ‘n mindfuck. Ek kry eintlik min review requests vir instrumentele rock vibes en alhoewel dit nog …

RolbeesKings of Improg – Brakpan instrumental rock op sy beste, en enigste
Check hom

Gimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

(fotos deur Marina Mare) Just to set the tone, hier is ‘n mock interview wat Noel Redding en Mitch Mitchell met Jimi Hendrix gevoer het back in the day. Noel se laaste vraag was: “So Jimi how much do you rely on gimmicks?” en sy antwoord was: “Gimmicks, there we go again, gimmicks, man I’m tired of people saying we …

RolbeesGimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe