Check hom

Tuin – klein botteltjie, groot ballas!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het vir Tuin (oftewel Tanya Schoeman) net ‘n bietjie meer as twee jaar terug ontmoet by ‘n birthday party daar by Railways in Centurion. Nie rerig geweet wat haar vibe was nie maar ek het ‘n paar maande vroeër iets gelees op die interwebs van ‘n kompetisie by Innibos 2016, of so iets. Die Jonathan Peyper band se fans …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesTuin – klein botteltjie, groot ballas!
Check hom

The only B-World interview op die interwebs ever!

In Rolbees Reviews, Watkykjy Interviews deur RolbeesRek jou bek

Hierdie interview het ek drie jaar terug op my eie blog gepost en was probably een van die redes hoekom my en Griffin se paaie weer gekruis het na al die jare sedert Varsity. Ek gaan daai blog toemaak want ek het nooit tyd gekry daarvoor nie en dit kos my net geld. Ek was onlangs weer in die mood …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe only B-World interview op die interwebs ever!
Check hom

Aangename kennis, Early B!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het Early B vir die eerste keer gehoor, so paar weke terug, op die Francois Van Coke en Vriende EP en dadelik van die colab, Altyd Lief vir Jou, gehou. Toe ek ook, so week of twee terug, die song Ben Ten hoor het ek hom in die Cheesy Rap boksie geplaas, daar tussen die twee steunpilare van Zef …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAangename kennis, Early B!
Check hom

Jy kan kakbaie oor die music scene leer by die ouens van Chaos Doctrine

In Rolbees Reviews, Watkykjy Interviews deur griffin1 Eiertjies

Proper old school metal is ‘n pragtige ding en dis altyd lekker om ‘n goeie ou Satie-orkes raak te rol, nie waar nie? Old school thrash metal bands, alhoewel meeste millennial metalheads hulle respekteer, is vir die vreemde, jonger generasie meer soos wasbeelde in ‘n museum, wat beide die underground en commercial scene aanbetref. Ek kan aan geen goeie redes …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJy kan kakbaie oor die music scene leer by die ouens van Chaos Doctrine