Check hom

Twee bands wat by Oppikoppi 22 jol se EP reviews – Hellcats en De Wallen

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hellcats – A Coffin Full of Hellcats Volume 2 Die ou seventies rock and roll sal vir altyd leef. Nie net in die recordings van ouds nie maar op die internet en die imaginations van bands wat daai tipe musiek weer laat herleef so elke nou en dan. Bands wat die gees van die tydperk genuine kan voel en dit …

Deel met jou tjommies!

    RolbeesTwee bands wat by Oppikoppi 22 jol se EP reviews – Hellcats en De Wallen
    Check hom

    Hamlet By Night – Peter Mitchell

    In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

    Hierdie album het soos manna uit die hemel geval. Nee fokken genuine. Verlede jaar by STRAB het hulle free CDs van die onderste stage afgegooi en my tjom Flo Ris (da-vannie-Kaap) duik toe soos ‘n springbokvleuel op die prys af, breek amper ‘n paar goofed surfers se sleutelbene en kry ‘n mondvol Mosambiekse seesand in die proses. En die bra …

    Deel met jou tjommies!

      RolbeesHamlet By Night – Peter Mitchell
      Check hom

      Dan Patlansky – Hoe lank vat dit vir ‘n introvert kitaar ghuru van Suid-Afrika om die wêreld tot op sy knieë te bring?

      In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

      Om daai vraag te beantwoord moet ons eers terug gaan in tyd. Waar het dit alles begin? Dan Patlansky and the Mississipi Mothers (2001) se debut album Standing at the Station was ‘n decent run of the mill blues album. Niks om oor huis toe te skryf nie, maar onthou, hy was maar net 19 jaar oud toe dit release is nê.

      Deel met jou tjommies!

        RolbeesDan Patlansky – Hoe lank vat dit vir ‘n introvert kitaar ghuru van Suid-Afrika om die wêreld tot op sy knieë te bring?
        Check hom

        PitVirus druk vir Jacob Zuma en sy cronies ‘n fokken pit

        In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

        As jy gedink het heavy metal en hard rock musiek gaan net oor satan, seks en draks dan moet jy in die hoekie gaan sit. Laat my dink aan daai flou hoërskool joke. “Heavy Metal is not about Satanism,” says Damien Lucifer, lead singer of the band Anti-Christ. Maar vandag is ons mos nie meer so narrow minded en judgmental …

        Deel met jou tjommies!

          RolbeesPitVirus druk vir Jacob Zuma en sy cronies ‘n fokken pit